Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dusk 2 Dawn Self-Catering

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mopaniestraat 1, Parow, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dusk 2 Dawn Self-Catering bied bekoorlike verblyf onder die hoofhuis in Kaapstad. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na 'n wegbreek. Dit is op die eienaar se perseel en bied gerieflike en verwelkomende verblyf.

Self Catering Plattekloof 1 is 'n eenslaapkamerwoonstel en maak van sonkrag gebruik wat ondersteuning tydens kragonderbrekings bied. Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en daar is ook 'n eiland met stoele. Die aangrensende leefarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeure lei na 'n stoep met 'n swembad en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste het toegang tot 'n aparte tuin.

Plattekloof Self Catering 2 is 'n bekoorlike gastesuite met 'n aparte en privaat ingang op dieselfde erf as die eienaar se woning in Kaapstad. Die verblyf maak van sonkrag gebruik en is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers wat op soek is na gerieflike verblyf.

Die eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 1 gas en het 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV met Netflix en DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid lei na 'n buite-sitarea en gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste het toegang tot 'n aparte tuin.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Dusk 2 Dawn Self-Catering
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Vince Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 6

Ligging

  • Mopaniestraat 1, Parow, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dusk 2 Dawn Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mopaniestraat 1, Parow, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3a782bb460523c3616a49ed090c03becb7cb8945d320d0397b6117ae60895f44e26ba0a57f9c5c39fd0c8bf46ac4db129ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R900 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 1 Mopanie Street Parow 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.8768489 18.5833427
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem