Self-catering Sea Views
3 resensies
Selfsorg
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Carmichael-weg 25, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Self-catering Sea Views bied 2 woonstelle teen die berg in Vishoek. Gaste het 'n gedeeltelike see-uitsig van die groot balkon af.
Die enkelwoonstel is op die eerste verdieping en die eenslaapkamerwoonstel is op die tweede verdieping. Elke woonstel het 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, eetgerei en breekware. Elke woonstel het sy eie ingang.
Self-catering Sea Views bied parkeerplek op die perseel en is die ideale vakansieverblyf vir paartjies.
Die verblyf is 'n entjie se ry vanaf Vishoek se strand en ander besienswaardighede aan die Kaapse Skiereiland.
Opsomming van Resensie
4.6 uit 5van 3 resensies vir Self-catering Sea Views
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Ligging
- Carmichael-weg 25, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Self-catering Sea Views het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Carmichael-weg 25, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom