Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Semeni Asante Hotel

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.3/5

Bongani Emmanuel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Semeni Asante Hotel
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Johan S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S
Saam met vriende

Heerlike stil omgewing. Alles was netjies, en die swembad was skoon.

Baie netjies, maar die ketel het nie in die kamer gewerk nie. Die TV was nie gekoppel nie, en daar was geen teelepels vir koffie nie, asook geen melk of melkpoeder nie. Kan hulle asb. hulle naambord buite opsit, aangesien daar nerens aanduidings van die akkommodasie is nie. Ons het twee keer verby gery om die plek te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R745
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R745
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R745
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Longfellow-pad 8, Ridgeway, Johannesburg-Suid, 2190, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA506aeb46a35432040a83a1af44783667f19e7e5a9320867edd655af657bd8c459dc7a8c2b07109a32e1e8d8fe70053f276e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R745 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 8 Longfellow Road Ridgeway 2190 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.256629728977 27.993842799468
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem