Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SemiSoet

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mopanie-singel 20, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

SemiSoet is 'n knus selfsorg-eenheid met sy eie aparte ingang op dieselfde perseel as waar die eienaars in Wavecrest, Jeffreysbaai woon. Hierdie eenheid is sentraal geleë en is ideaal vir diegene wat die dorp en die strande wil verken, want alles is stapafstand ver.

Dié eenslaapkamer-eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n eiland met stoele toegerus is. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n dubbelslaapbank vir 2 gaste en 'n slim-TV met Netflix, DStv en YouTube.

Veilige parkeerplek op die perseel en braaigeriewe is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by SemiSoet sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Ligging

  • Mopanie-singel 20, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mopanie-singel 20, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e3de1b468ca15b064135e13cead5c4e67b8bc75a92d3d7ff60f02296018285c3c9d9cbc00711870fe3bd79abb64d3b3d659?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4) 20 Mopanie Crescent Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.037869913302 24.924358112897
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem