Kaapstad Middestad Akkommodasie by Sensational Sentinel | LekkeSlaap
+25

Sensational Sentinel

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeuwenstraat 27, The Sentinel, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 165 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sensational Sentinel is ’n moderne ateljeewoonstel in Kaapstad wat slaapplek aan 4 gaste bied, en dit spog met pragtige uitsigte op Tafelberg en Duiwelspiek.

Die woonstel het 1 slaapkamer met ’n koningingrootte-bed en badkamer met ’n stort. Daar is ’n dubbel-uittrekslaapbank in die sitarea vir 2 volwassenes of 2 kinders.

Die oopplan-kombuis is toegerus met ’n stoof en oond, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n etenstafel. Die sitarea het ’n TV met DStv en WiFi is beskikbaar. ’n Daaglikse skoonmaakdiens is teen ’n addisionele koste beskikbaar op versoek. Skoonmaakdienste vir besprekings wat langer as 1 week duur is op versoek beskikbaar.

Die kompleks het ’n gedeeltelike onderdakswembad op die 11de verdieping, asook 24 uur-sekuriteit met toegangsbeheer.

Daar is ’n MyCiti-bushalte ’n klipgooi van die woonstel af wat toegang tot die V&A Waterfront, KIKS, Tafelberg, Kampsbaai, Clifton en Houtbaai bied. Verskeie restaurante, kroeë en winkels is ook stapafstand vanaf Sensational Sentinel.

Slaapplek

’n Bespreking by Sensational Sentinel sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Leeuwenstraat 27, The Sentinel, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 165
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 165
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeuwenstraat 27, The Sentinel, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOHxsvRlHhZjrVdVQ6SnXyeqtxrsmeUcsFQDFT0ISlCiAB5j2hB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 165  per nag (plek vir 4) 27 Leeuwen Street The Sentinel 8000 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 10:00 -33.924015408914 18.416166305891
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za