20% af Kry 20% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Kaapstad Middestad Akkommodasie by Sentinel City View Balcony Apartment | LekkeSlaap
+25
+25

Sentinel City View Balcony Apartment

1 resensie
Selfsorg
  • Op die Nippertjie-aanbod - Kry 20% af
  • Vanaf R1 200 R960 per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeuwenstraat 27, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sentinel City View Balcony Apartment bied selfsorgverblyf in 'n woonstelblok in 'n mooi deel van die middestad.

Dié woonstel is smaakvol ingerig en is oopplan. Daar is 'n dubbelbed vir 2 volwassenes en 'n slaapbank vir 'n kind. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die leefarea langsaan het 'n Slim-TV (32") met Netflix, en gratis WiFi is beskikbaar. Verder is daar 'n lessenaar met kragpunte en internetverbinding vir 'n skootrekenaar.

Die kombuis is oorkant die leef- en slaaparea en beskik oor 'n yskas-vrieskas (Bosch), oond, wasmasjien en tuimeldroër. Komplimentêre koffie, tee en suiker word voorsien. Die woonstel het 'n balkon met 'n etenstafel vir 2 en 'n uitsig oor die omgewing.

Die gebou het 'n gemeenskaplike swembad en ontspanningsarea op die 11de verdieping. Daar is ook 24 uur-sekuriteit by ontvangs, en veilige onderdakparkeerplek.

Die woonstelblok is naby 'n MyCiTi-bushalte, oulike restaurante, kafees, galerye en winkels.

Slaapplek

’n Bespreking by Sentinel City View Balcony Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Portier
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Forex

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Sentinel City View Balcony Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Leeuwenstraat 27, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sentinel City View Balcony Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 200
Vanaf R960
per nag (plek vir 3)
was R1 200
Vanaf R960
per nag (plek vir 3)
was R1 200
Vanaf R960
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeuwenstraat 27, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQz5W7pju3x7aXIEFS5HtbvzWTQViCvIEvE6h2ExhXMZUB2vACt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 200, nou Vanaf R960  per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 27 Leeuwen Street Cape Town 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -33.92391896403 18.415957987766
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za