by Sep se Plek | LekkeSlaap
+31

Sep se Plek

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 71 resensies vir Sep se Plek
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Charmaine B - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine B
Saam met vriende

'n Betekenisvolle ervaring en puik waarde vir geld.

Sep se plek is omring met besonderse mooi natuurskoon en dit maak die ervaring 'n lafenis vir mens se siel. Ons het heerlik saam geluier of met 'n glasie wyn om die braaivleis vuur of met 'n lekker koppie warmsjokolade rondom die kaggelvuur. Dis wonderlik wat 'n lekker wegbreek na 'n veilige plekkie saam met jou geliefdes vir jou gemoed kan doen. Ons sal beslis seker maak om weer by Sep se Plek te gaan draai.

Sep se Plek se terugvoer

Baie dankie vir u pragtige terugvoering. Altyd lekker om te hoor dat die gaste dit geniet het.Hoop ons sien binnekort weer. Groete

Sep se Plek
Retha K - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha K
Saam met vriende

Snoesig warm en steeds in die natuur.

Ons het 2 nagte hier deurgebring. Die kaggel was heerlik en ons kon tot laat nag kuier. Die uile wat na mekaar geroep het was 'n hoogtepunt.

Sep se Plek se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Hoop ons kan u binnekort weer terugverwelkom.

Sep se Plek
Patrick S - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patrick S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sublime, tranquility, peaceful refreshing location, great escape from suburbia and the hustle and the bustle of everyday life.

Our stay was perfect, cannot describe the personal feeling as the fresh air and nature surrounds are perfect.

Sep se Plek se terugvoer

Thank you for your great review. Hope to have you back soon.

Sep se Plek
Nico B - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kuier was aangenaam.

Die dubbelbed is nie baie gaaf nie. Dit klink of die bed gaan breek, soos dit kraak as jy omdraai gedurende die nag.

Sep se Plek se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering.
Sou dit waardeer het as u die bed probleem direk aan ons rapporteer het aangesien niemand nog daaroor gekla het nie.
Ons sal daarna omsien.

Sep se Plek
Ronell W - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronell W

Gerieflike, pragtige, goed toegeruste verblyf met goeie, vriendelike diens.

Beddegoed skoon, goeie matrasse en kussings. Ons het onmiddellik tuis gevoel in die verwelkomende omgewing. Heerlik stil, waarin mens die "tranquility" van die omgewing kan indrink.

Sonet S - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonet S
Saam met vriende

Rus en vrede.

Baie privaat en alles wat jy nodig het. Pragtig!

Sep se Plek se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Hoop om u binnekort weer te sien. Groete Suzaan

Sep se Plek
Hilda B - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, gesellige, skoon en gerieflike kuierhuis.

Die omgewing is pragtig en ons het die geluide van die menigte voëls baie geniet. Die aanwysings na die plek is goed deurgegee en ons het die sekuriteit van die plek waardeer.

Sep se Plek se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Altyd lekker om te hoor die gaste het dit geniet. Sien uit om julle weer hier te verwelkom.

Groete
Suzaan

Sep se Plek
Annelie B - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie B

Rustige, pragtige omgewing.

Blyplek was skoon met aankoms. Vriendelike ontvangs.

Sep se Plek se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Hoop ons sien julle binnekort weer.
Groete Suzaan

Sep se Plek
Neil B - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Neil B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very quite and most enjoyable.

If you like to be on your own and tucked away then this is the place to stay. Close enough to Franschoek town itself.

Mona R - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mona R
Saam met eggenoot / lewensmaat

The most tranquil setting!

The cottages are located in a tranquil setting by the river. Extremely private. Definitely a must go if you want the best of both worlds. Close to the centre of town but quiet enough to relax and unwind.

Nanda V - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nanda V
Gesin met klein kinders

So lekker rustig!

Ons sal beslis weer kom. Mooi omgewing, netjies en goed toegerus.

Sep se Plek se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering. Hoop om julle binnekort weer te sien. Groete, Suzaan.

Sep se Plek
Jopie P - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jopie P
Saam met vriende

Baie oulike huisie met alles wat 'n mens nodig het, die swembad het ons gered in die Franschhoek-hitte.

Die plaas is regtig pragtig!

Sep se Plek se terugvoer

Baie dankie Jopie vir u positiewe terugvoering. Altyd lekker om te hoor die mense geniet hulle verblyf. Hoop om julle weer te sien in die toekoms.

Sep se Plek
Ronel P - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel P
Gesin met klein kinders

Pragtige huisie met heerlike stoep langs die stroom. Gemaklike akkommodasie met alles wat mens nodig het.

Ons sal volgende keer langer moet bly!

Sep se Plek se terugvoer

Hoop julle kom kuier sommer gou weer. Groete Suzaan

Sep se Plek
Stephanie C - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie C

Absoluut wonderlik. Ons het lekker gebly en gekuier. Alles was perfek.

Baie dankie vir die puik diens wat ons gekry het. Daar was probleme met die yskas. Die eienaar was binne 10 min daar. Probleem opgelos. Die volgende dag 'n splinternuwe yskas! Baie dankie. Ons is ook bederf met die lekkerste vars pruime uit die boorde uit. Alles wat ons nodig gehad het was daar. Baie rustige omgewing. Baie mooi plek. As jy 'n wegbreek nodig het, is Sep se Plek die regte keuse. Ons sal vir seker weer soontoe gaan. Baie dankie.

Sep se Plek se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Altyd lekker as ons gaste dit geniet. Sien uit om julle weer hier te verwelkom! Groete, Suzaan.

Sep se Plek
Natasha I - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely amazing. Can't wait to be back.

The service we received exceeded our expectations. We had a 4 night week day stay for our honeymoon and it really was the small gestures that meant the most. We were welcomed with a bottle of sparkling wine, fresh peaches from the grounds we were staying on and a beautiful bunch of flowers. A special thank you for the caretaker Simon for your kindness and always being willing to assist. After day 2 we actually wanted to extend our stay for another 2 nights but the cottage was unfortunately booked. We are definitely returning.

Sep se Plek se terugvoer

So glad you enjoyed your honeymoon at Sep se Plek and hope to see you back soon. Kind regards Suzaan

Sep se Plek
Riana E - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Baie rustig en veilig.

Sep se Plek se terugvoer

Hoop ons sien julle weer binnekort. Groete Suzaan

Sep se Plek
Cathy B - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cathy B

Pragtige, rustige omgewing.

Gerieflike verblyf in 'n pragtige omgewing. Naby die dorp en talle wynplase. Huisie is ruim en het alles wat nodig is.

Sep se Plek se terugvoer

Dankie vir u positiewe terugvoering. Sien uit om u weer hier te verwelkom. Groete Suzaan

Sep se Plek
Telmore P - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Telmore P
Saam met vriende

Lovely place if you want peace and quiet.

I enjoyed my stay but did not realise it's in a locked up place so you isolated. Beautiful surroundings. Thank you.

Sep se Plek se terugvoer

Sorry to hear that you felt isolated with all the trees. A lot of people actually adores it. Kind regards, Suzaan.

Sep se Plek
Johan V - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Pragtige, rustige plek.

Sep se Plek is werklik pragtig, die eenheid is goed toegerus. Die omgewing is so mooi en rustig. Een van die mooiste dele van ons land.

Sep se Plek se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering. Altyd lekker om te hoor gaste het dit geniet. Hoop ons sien u weer terug in die toekoms.

Sep se Plek
Leander P - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Leander P
Saam met vriende

Beurtkrag om 9h00 en weer 4h00 die oggend het dit bietjie bederf, maar andersins was dit okei - nie uitstaande nie. Om Franchhoek te verken het opgemaak vir die blyplek wat nie ideaal was nie.

Die stort is 'n groot probleem. Ek dink daar moet gekyk word na die water wat nie reg uitloop op die stortvloer nie. Dis 'n gemors. Die badkamerdeur is ook in die pad. Ek dink hulle moet 'n ander tipe deur oorweeg. Die breekgoed was stukkend. Daar is te min breekgoed en dis nie meer in 'n goeie kondisie nie. Daar was geen WiFi nie so die TV kon ook nie werk nie. Daar was net 'n halwe toiletrol vir 3 mense vir 2 aande beskikbaar. Toe ons die probleme aanmeld was die persoon wat ons gehelp het baie onvriendelik - half geïrriteerd. Selfs die kontakpersoon het kortaf geklink en gesê sy bly ver van die plaas af (wat ook 'n probleem kan wees). Sal nie die plek aanbeveel nie.

Sep se Plek se terugvoer

Ons neem kennis van u kommentaar maar sou ons dit waardeer het as u ons so gou as moontlik van die probleme in kennis gestel het.

Sep se Plek
Peter E - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil and peaceful.

Feels like you are staying in a remote forest cabin, yet close enough to the town and all the local attractions. Has all the amenities you need.

Sep se Plek se terugvoer

Hi Peter thank you for your positive reply. Glad you enjoyed your stay. Hope to see you back in future.
Kind regards
Suzaan

Sep se Plek
Samantha A - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha A
Saam met eggenoot / lewensmaat

We spent Heritage Day long weekend at chalet #1.

We will definitely book Sep se Plek again - chalet had everything we needed. We felt like it was "home away from home". The frogs in the dam were the only noise we could hear! Peaceful and quiet!

Sep se Plek se terugvoer

Thank you for your great review. Cant wait to see you back. Kind regards, Suzaan.

Sep se Plek
Ida J - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida J
Saam met eggenoot / lewensmaat

A short stay as part of retirement trip.

We had a great 2 night stay at Sep se Plek! Cannot fault this place on anything. Huisie 1 is spacious, clean and contains everything one might need. Very quiet area and beautiful setting.

Sep se Plek se terugvoer

Thank you for your great feedback. Always nice to hear that guests enjoyed their stay with us. Looking forward to see you back in the future. Kind regards Suzaan

Sep se Plek
Melanie P - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n baie lekker plek, skoon en gevoel asof ons ver uit die stad is!

Rustig en baie netjies. Sal beslis weer kom kuier.

Sep se Plek se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, Melanie. Ons kan nie wag om julle weer hier te verwelkom.

Vriendelike groete

Suzaan Malherbe

Sep se Plek
Suzette N - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Lovely, tranquil area. Ideal breakaway.

Sep se Plek se terugvoer

Thank you for your positive review. Hope to see you back soon. Kind regards, Suzaan.

Sep se Plek
Liezel S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel S

Ideale wegbreek.

Perfekte plek as jy op soek is na rustigheid en vrede in 'n pragtige omgewing. Huisie 1 was gerieflik ingerig en bevat als wat jy nodig het. Baie netjies en skoon en Suzaan was vriendelik en behulpsaam. Gaan definitief weer terugkom!

Sep se Plek se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering Liezel. Dit is altyd lekker om julle hier te ontvang. Hoop ons sien binnekort weer.

Groete

Suzaan Malherbe

Sep se Plek
Roger P - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roger P
Gesin met klein kinders

Beautiful, relaxing, peaceful.

Love it at Sep se Plek and will come again.

Sep se Plek se terugvoer

Thanks for your positive feedback. Glad you enjoyed your stay. Hope to see you back in future!

Sep se Plek
Huibrecht V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Huibrecht V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is die perfekte wegbreek vir 'n paartjie. Stil met beeldskone natuur. Meer as tevrede en sal graag weer gaan.

Nie net is dit 'n ongelooflike omgewing en skaars 5 minute buite die prag dorp Franschhoek nie, maar die huisie was baie gerieflik, skoon en netjies.

Sep se Plek se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Altyd lekker om te hoor dat mense dit geniet. Hoop om u weer binnekort te sien.

Sep se Plek
Ronel P - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel P
Gesin met klein kinders

Rustig, stil.

Baie lekker gebly tussen die bome, rustig en stil. Min mense. Gerieflik en als wat mens nodig het.

Sep se Plek se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Hoop om u binnekort weer te sien.

Sep se Plek
Bradley C - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley C
Gesin met klein kinders

Just too nice!

We stayed in the log cabin. Fantastic. Will recommend to anybody.

Sep se Plek se terugvoer

Thank you for your nice review. We are Looking forward to welcoming you again to Sep se Plek.

Sep se Plek
Tania K - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, tranquil setting.

The accommodation was lovely, neat and nicely kitted out. Easy access to Franschoek town. We will definitely be back.

Sep se Plek se terugvoer

Thank you for your positive reply. Looking forward to welcome you back to Sep se Plek in future.

Sep se Plek
Mark V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark V
Gesin met klein kinders

Asemrowend en rustig.

Baie baie lekker plek.

Sep se Plek se terugvoer

Hi Mark,
Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Hoop om u weer te ontvang by Sep se Plek.

Sep se Plek
Donovan L - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Donovan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful settings.

Sep Se Plek is highly recommended, it's just a few minutes from town and close to many wine farms to choose from. Lovely little pool with a great braai area on the patio of the first cottage. Suzaan even came to fetch us when we had trouble finding the location.

Sep se Plek se terugvoer

Hi Donovan,
We thank you for your great review. It was only a pleasure hosting you and hope to see you back in future.
Kind regards,
Suzaan

Sep se Plek
Ernst L - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ernst L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful location/setting!

Suzaan received us with a warm welcome and did all she could to make our stay more enjoyable. Sep se Plek is located in a beautiful garden on their farm just outside Franschhoek. We stayed in Unit 1, a spacious log house - bedroom size is sufficient and bathrooms clean and up to standard. Sep se Plek is not a luxurious estate (as many in this area) but we would definitely recommend the place to anyone looking for peace and quiet on well kept premises.

Sep se Plek se terugvoer

Hi Ernst,
Many thanks for your lovely review. Looking forward to welcoming you to Sep se Plek in the future.
Kind regards,
Suzaan

Sep se Plek
Jacques V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Absolute juweel!

Suzaan is 'n gawe en vriendelike gasheer wat 'n baie kalm en rustige ruimte bestuur, perfek vir begrotingsbewuste reisigers wat al die gemak van die plattelandse lewe in die Boland geniet. Vir die bedrag kan ek nie aan 'n beter plek in Franschhoek dink nie. Lugversorging is nie beskikbaar nie (maar is pla nie baie nie, weens die lieflike skaduwee) en sommige elemente word tans opgeknap/opgegradeer (so dis op party plekke nie heeltemal perfek nie), so die meer oordeelkundige gaste kan bespot, maar dit is 'n wonderlike plek. Ons kom elke jaar terug en dit voel baie huislik. Dit is ook baie gerieflik 2 minute van die middedorp af, wat ideaal is vir meer sosiale mense. Ek kan dit nie genoeg aanbeveel nie!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

An absolute gem!

Suzaan is a gracious and kind host who runs a really tranquil and serene space, perfect for budget-conscious travellers who enjoy all the comforts of the country life in the Boland. Truly, for the money, I can't think of a better place to stay in Franschhoek. Air conditioning is unavailable (but of little concern due to all the lovely shade) and some elements are being remodelled/upgraded presently (so fit-'n-finish isn't quite perfect in places) so the more discerning guests may scoff, but this is a wonderful place. We come back every year and it feels most homely. It's also a very convenient 2 minutes from the centre of town, which is great for more social folks. I can't recommend it enough!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Sep se Plek se terugvoer

Hi Jacques

Thank you for your positive review. It is always nice to have you here and knowing that you enjoy it.

Kind regards,

Suzaan

Sep se Plek
Walt O - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walt O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie privaat en rustige atmosfeer. Die swembad is 'n wenner veral in Februarie.

Die wynplase, motormuseum, talle restaurante en ander besienswaardighede in die omgewing is 'n belewenis.

Sep se Plek se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Ons hoop om julle binnekort weer te sien. Groete, Suzaan Malherbe.

Sep se Plek
Malcolm M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malcolm M
Gesin met klein kinders

Very nice, pleasant place.

Furnishings are a bit old and tired.

Stefanie S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie S
Gesin met klein kinders

Die plekkie was lekker gesellig en rustig.

Baie dankie vir die lekker plekkie wat ons as 'n gesin kon rustig wees. Baie lekker in gerug en sal vir enige iemand aanbeveel.

Sep se Plek se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Ons hoop om u weer binnekort te verwelkom by Sep se Plek. Vriendelike groete, Suzaan Malherbe.

Sep se Plek
Darren C - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darren C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreedsame verblyf in Franschhoek.

Ons het baie lekker gebly. Die kothuis is goed toegerus en gesellig.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Peaceful stay in Franschhoek.

We had a lovely peaceful stay in Sep Se Plek. The cottage is well appointed and cosy.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Sep se Plek se terugvoer

Thank you for your positive reply. It was a pleasure to have you here. Hope to see you back in future.

Sep se Plek
Jurgen G - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgen G
Enkelreisiger

Dit was perfek!

Ek sal elke keer na hierdie plek gaan! Ideaal! Baie dankie!

Sep se Plek se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Hoop om u binnekort weer te sien.

Sep se Plek
Sara L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sara L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Easy to follow directions.

See stars.

Anita J - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anita J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and peaceful.

What a gem we found! Sep se Plek was absolutely beautiful and peaceful. The cottage itself was to our expectations and well equipped for a few days away. The undercover braai area perfect as we had a bit of rain over the long weekend in September and the inside fireplace fantastic for those chilly evenings. Comfortable beds and furniture in the lounge area, happy with everything and Suzaan a very welcoming hostess - we will certainly visit again!

Hein A - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer.

Sep se plek het my verwagtinge oortref, baie rustig, akkommodasie baie lekker, skoon huisie, vriendelike eienaars en sal vir seker weer teruggaan.

Sep se Plek se terugvoer

Middag Hein, baie dankie vir u positiewe terugvoering. Dit was heerlik gewees om julle hier te ontvang. Ons sien uit na julle volgende kuier hier by ons. Groete, Suzaan Malherbe.

Sep se Plek
Paul V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V
Saam met vriende

Rustige atmosfeer waar jy kan ontspan en die natuur en omgewing geniet.

Ongelooflik rustig en veilige omgewing wat 'n persoon dadelik laat ontspan. Die eenheid is skoon en netjies en bevat alles wat jy nodig het.

Sep se Plek se terugvoer

Middag Paul,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Was lekker gewees om julle hier te ontvang. Wag vir julle volgende kuier.
Groete
Suzaan

Sep se Plek
Angelique H - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique H
Saam met eggenoot / lewensmaat

A peaceful and relaxing stay.

We had such a needed break at Sep se Plek. It is a beautiful location with very a friendly welcome. The cottages are nicely equipped with everything you might need. The best was the birds and little frog noises next to the water. We will definitely want to visit again.

Sep se Plek se terugvoer

It was a pleasure having you here. We hope to see you back in future. Regards, Suzan.

Sep se Plek
Shelley P - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shelley P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautifully situated for a summer stay.

Sep se mense was hulpvaardig en ons verblyf was gerieflik.

Moira H - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Moira H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en tranquility is super.

Lekker naby geleë aan besienswaardighede in 'n veilige rustige natuuromgewing. Sal vir seker weer Sep se Plek besoek.

Sep se Plek se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Hoop om u weer binnekort te sien.

Groete
Suzaan Malherbe

Sep se Plek
Lezanne V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezanne V

Fantastiese verblyf op n pragtige plaas.

Sep se plek is 'n besonderse, veilige verblyf op 'n vrugteplaas net 2 km vanaf die Hugenote museum. Pragtig en rustig met als wat jy benodig in die huisie. Ons beveel dit definitief aan.

Sep se Plek se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Ons hoop ons sien u weer in die toekoms.

Groete

Suzaan Malherbe

Sep se Plek
Kenneth J - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenneth J

Really awesome place.

Really enjoyed our stay. Peaceful and quiet.

Sep se Plek se terugvoer

Thank you for your positive reply. We hope to see you back in future.

Kind regards,

Suzaan Malherbe

Sep se Plek
Sonja M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja M
Gesin met tieners

Heerlik!! Baie sentraal. Vriendelike diens.

Dit was heerlike verblyf. Sal dit beslis aanbeveel.

Sep se Plek se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Sep se Plek
Piet V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker vir uitrus.

Pragtige natuur, rustig, privaat en ideale plek om te ontspan en te rus.

Veronica M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica M
Saam met vriende

A pleasant, comfortable stay.

See stars.

Jan Sjoerd Kramer K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan Sjoerd Kramer K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Houthuis 'n droom op pale.

Die houthuis op 'n voormalige riverkronkeling is geleë in die middel van 'n boord, met nog twee vakansiehuise. Met die uitsig op die water is dit goed om in die huis en op die stoep te bly.

Mary C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het in Eenheid 1 gebly met uitsig oor dammetjie. Ruim, goed toegerus, pragtige omgewing. Was hartseer om te gaan.

Ons as groep van 4 het dit baie geniet. Het gebraai op die stoep en het als gehad wat ons kon benodig. Goeie sekuriteit, vriendelike eienaar. Jammer dat ons slegs 1 aand bespreek het, want Franschhoek is so mooi.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We stayed in unit 1 overlooking the pond and it was very spacious, well equipped and in a stunning location, sad to leave.

We were a group of 4 and we all thoroughly enjoyed ourselves. We had a bbq on the outdoor porch braai and had everything you could need to cook and eat with. Great security and friendly owner. Sad to have only booked one night as Franschhoek is a beautiful area.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Tharina C - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Tharina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is veilig en voorsien in die basiese behoeftes. Glad nie luuks nie.

Sal dit aanbeveel slegs as iemand basiese verblyf soek.

Sep se Plek se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering.

Sep se Plek
Ruth Z - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruth Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

A lovely peaceful getaway with beautiful surroundings.

Definitely recommended. For a peaceful getaway from the hustle and bustle of everyday, this is the place to be.

Sep se Plek se terugvoer

Thanks for your positive feedback. Hope to see you back in future. Regards Suzaan

Sep se Plek
Jacques C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasie plek. Groot waarde vir geld in 'n asemrowende Franschhoek.

Ons langnaweek was fantasies te danke aan Sep Se Plek. Ons kon lekker braai by die stoep en swembad op die warm dae en lekker snoesig ontspan met die kaggel in die koue aande. Die swembad het 'n beeldskone uitsig. Ons sal definitief weer kom. Baie dankie aan Suzaan vir die onvergeetlike naweek.

Sep se Plek se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Bly julle het dit baie geniet. Sien uit om julle weer hier te he. Groete Suzaan

Sep se Plek
Robyn P - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn P
Saam met vriende

The most beautiful little getaway spot!

Have had some of our best times at Sep se Plek. Absolutely adore it, we were lucky enough to catch the peach blossoms in blossom this year and last. Have been there many times and will definitely go again! It's extra special because we got married next door and for the bridal party stayed at Sep se Plek, worked beautifully.

Sep se Plek se terugvoer

Thank you for your positive review. We are glad that you enjoyed it so much. Hope to see you back here.

Sep se Plek
Craig G - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Craig G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemels, gaan definitief binnekort weer.

Gemaklike plekkie, die ligging is perfek. Ek en my liefde kom weer vir 'n rustige wegbreek.

Irma S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma S
Gesin met klein kinders

Comfortable and very private!

Sep se Plek is a lovely place. We stayed in the cottage closest to the swimming pool. The cottage is very comfortable and well equipped, with a lovely braai area. A definite recommendation!

Nadine V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemiddeld, maar gerieflik en goeie ligging.

Huisie 2 bied alles wat mens nodig het, maar is baie spoeg en plak in terme van dekor en algehele gevoel. Alhoewel die huisie skoon was op aankoms, was daar geensins skoonmaakdienste tydens ons verblyf nie, en dit was nie aan ons gekommunikeer nie. Die handdoeke het soos ou linnekas geruik, en is al oud. Dit was vir ons goeie oorslaap-akkommodasie en bied goeie ligging, ons het ook die braai en stoepie geniet. Ons het vars pruime ontvang wat ons waardeer het, dit was fantasties lekker.

Sep se Plek se terugvoer

Ons dank u vir u terugvoering en neem kennis van u kommentaar. Ons het nêrens te kenne gegee dat ons skoonmaak dienste verskaf nie, aangesien ons eenhede selfsorg is. Skoonmaak dienste kan verskaf word op aanvraag teen ekstra vergoeding.
Ons neem kennis van die handdoeke en sal daaraan aandag gee. Die dekor van die huisies is juis so beplan om aan te pas by die plaas atmosfeer.
Ons is baie bly om te sien dat daar aspekte is wat u positief ervaar het.

Sep se Plek
Paul S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S
Gesin met tieners

Rustige plek op 'n plaas tussen vrugteboorde en wingerde.

Rustige still plek met die nodige geriewe. Ons het dit baie geniet om in die oggende te gaan stap op die stil pad wat verby the plase loop.

Manfred W - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Manfred W
Saam met eggenoot / lewensmaat

A down to earth blockhouse style classic rural accommodation.

Let me be straight. There were positives and less positives about this place. Positives: The owner was waiting for us and showed us around on arrival, the place was absolutely clean and fully functional. It lies hidden, surrounded by orchards and other vegetation. Less positives: There was a certain negligence on maintenance of the surroundings. Although functional, the furnishment was a bit mixed and not kept in a consistent style. And some was quite outdated e.g. the TV was still a classic tube model. The large sliding door with large side panel (both glass) had no curtains or blinds, preventing privacy in the living area. By the way, these two critiques of mine had been mentioned in the guestbook by previous tenants (2 years back) and did obviously not receive attention. The swimming pool is rather small and was not too well maintained. In summary, if it was not for the small TV, I might recommend this place for sports enthusiasts with whatever goes with a good rugby day.

Dawie S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie S
Saam met vriende

Lekker tuisplekkie.

Baie goed geleë in Franschhoek. Lekker naby aan alles. Ons het baie lekker daar gebly. Baie skoon, netjies en gesellig.

Paul S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S
Gesin met tieners

Pragtige stil omgewing op 'n vrugteplaas.

Ons het dit geniet om die oggend vroeg te gaan stap tussen die vrugtebome met lieflike lente bloeisels.

Ryno E - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Ryno E
Gesin met tieners

Disappointing.

Single bed mattresses, pillows, towels, linen and bathrooms in need of some desperate upgrading. Place has a lot of potential.

Marius S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S
Gesin met klein kinders

Heerlike plaasverblyf.

Lieflike verblyf. Die kaggeltjie het gehelp met die koue weer en die onderdakbuitebraai het gesorg dat die reën ons nie pla nie.

Paul V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V
Saam met vriende

Mooi, rustig, skoon en netjies.

Beslis die moeite werd om hierdie gasvryheid te ervaar. Pragtige fasiliteit in 'n rustige omgewing wat 'n persoon uitnooi om weer en weer terug te gaan. Baie dankie dat ons deel kon wees van die rustigheid wat elke dag daar geskep word.

Jenny K - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny K
Saam met vriende

Tranquile and safe setting.

Comfortable, cosy and peaceful setting and close to the town centre.

Lizette W - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing en goeie ligging.

Baie oulike akkommodasie. Sal dit aanbeveel vir vriende en familie.

Jan M - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan M
Gesin met tieners

Oorweldigende stilte, rustigheid en natuurskoon.

'n Mens wil langer bly by Sep se Plek, baie gerieflike houthuis, pragtige natuurskoon en 'n klipgooi weg van die pragtige Franschhoek.

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Dauphine-plaas, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e0ZxvCr3ba45CrW2vwygB3zmGls8TCMLmqTU6htTnLIIK3ldQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag, vir 2 mense 71 5 1 5 La Dauphine Farm Franschhoek 7690 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.929916666667 19.117194444444
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem