Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serendip@sea

Selfsorg
Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 23 Apr 2024 tot 23 Mei 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood Place 67, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 R1 700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Serendip@sea is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis in 'n sekuriteitskompleks in Melkbosstrand. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.

Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed met wit gehaltelinne en die gedeelde badkamer het 'n stort. WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het sitplek, 'n TV, etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea lei na die stoep met braaigeriewe. Die kompleks het 'n gemeenskaplike speelarea vir kinders, asook veilige parkeerplek vir 2 voertuie.

Die verblyf is naby plaaslike restaurante en winkels. Dit is net 900 m vanaf die strand en gaste kan visvang, kajakvaart, branderplankry, voetslaan en fietsry.

Slaapplek

’n Bespreking by Serendip@sea sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Serendip@sea
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Darcelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 8

Ligging

  • Milkwood Place 67, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Serendip@sea het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
R2 000 R1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood Place 67, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb50fe08a9bef2785cd8b1a254d28944b1be7a3a4b74752b000c6f5edcbcabe4c8db417ffb36be57fdc24400575b5dc8e7015?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 67 Milkwood Place Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.727385718431 18.446111108575
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem