Serene and Modern Apartment
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 82 Main Road, Sea Point, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
- Vanaf R960 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Serene and Modern Apartment bied lieflike verblyf in 'n ateljeewoonstel in Seepunt. Dit is ideaal vir 'n paartjie of enkelreisigers, en is slegs 100 m van die strand af.
Hierdie ateljeewoonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Badhanddoeke word ook voorsien.
Die kombuis beskik oor 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en broodrooster, sowel as 'n skottelgoedwasser. Daar is ook 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV waar gaste kan ontspan. Ononderbroke WiFi is beskikbaar.
Parkeerplek word voorsien. Buite het gaste toegang tot die swembad op die dak, waar hulle panoramiese uitsigte oor Tafelberg en die Atlantiese Oseaan kan geniet. Gaste kan 'n stap op die Promenade langs die kus neem, of hulle kan modieuse kafees, restaurante en boetiekwinkels verken. Nabygeleë besienswaardighede soos Clifton en Kampsbaai is maklik bereikbaar.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 82 Main Road, Sea Point, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 82 Main Road, Sea Point, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang