Serene Haven Guest House
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kerkstraat 15, Victoria Wes, 7070, Noord-Kaap
-
POA
Beskrywing
Serene Haven Gastehuis bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n gastehuis in die hartjie van die Karoo in Victoria-Wes. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige tuisbasis vanwaar hulle hierdie oulike dorpie kan verken en geniet.
Gaste het 'n keuse tussen 4 pragtig ingerigte kamers. Elk van die slaapkamers is gemeubileer met gemaklike beddens en kwaliteit linne en badhanddoeke. Daar is 2 gedeelde badkamers, die eerste badkamer is toegerus met 'n bad en stort, terwyl die tweede badkamer 'n bad het. Die gastehuis beskik ook oor 'n gemeenskaplike leefarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV, 'n eetarea en 'n gedeelde kombuis toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Die eiendom spog met 'n gemeenskaplike swembad, 'n ruim tuin, 'n buitesitarea en 'n braai. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Besienswaardighede in die omgewing sluit in die Apollo-teater, Victoria-Wes Museum en die Victoria-Wes Natuurreservaat.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Kerkstraat 15, Victoria Wes, 7070, Noord-Kaap
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kerkstraat 15, Victoria Wes, 7070, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang