Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serene Seascape Apartments

Selfsorg
Standaard
Vanaf
Vanaf R1 500
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die selfsorg-eenheid beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond en yskas toegerus. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea en gaste het toegang tot 'n TV en WiFi.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolfoond en 'n yskas.

Huisreëls

Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Partytjies en funksies word nie toegelaat nie.
Dit moet stil wees tussen 22:00 en 07:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Premium
Vanaf
Vanaf R1 600
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie is 'n tweeslaapkamer-selfsorgeenheid met 2 badkamers. Die een slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander het 2 enkelbeddens. Daar is 'n slaapbank in die sitarea, geskik vir 2 vowassenes. Daar is 'n oopplan-kombuis, -sitaera en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en 'n TV met sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Partytjies en funksies word nie toegelaat nie.
Dit moet stil wees tussen 22:00 en 07:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 73, Stella Maris 153, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a3c97c28992d5f6fed200eb4208dada947d99790f55b8ea005bd876b05fc85baafffc7584df2741f06274d5e0e47dbb64e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 73 Beach Road Stella Maris 153 4125 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.051945362771 30.887886851521
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem