Serengeti Apartment Tyger Valley
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Renee Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 121
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Carla Janine F - Mei 2024
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en sal enige tyd aanbeveel.
Reinard G - Mei 2024
Algehele gradering
Was vir besigheid, prakties, gemaklik inboek was baie maklik. Puik klientediens.
Francois S - Apr 2024
Algehele gradering
Gerieflik, naby inkopie sentrums, veilig.
Jolene A - Mrt 2024
Algehele gradering
Excellent.
Nelisiwe D - Feb 2024
Algehele gradering
Pleasant and comfortable.
Noel En Melinda V - Feb 2024
Algehele gradering
Ons het veilig gevoel en dit was skoon en netjies. Dankie, ons het dit geniet.
Godofredo L - Jan 2024
Algehele gradering
Very good place to stay and lekker.
Charneel V - Nov 2023
Algehele gradering
Nice and peaceful.
Eddie H - Nov 2023
Algehele gradering
Sentraal, toeganklik, veilig.
Serengeti Apartment Tyger Valley se terugvoer
Beste Eddie baie dankie vir hierdie positiewe resensie en die terugvoer. Dit word opreg waardeer en is 'n riem onder die hart, want ons weet nou waaraan om aandag te gee. Baie dankie. Altyd baie welkom. Groete Reneé Kritzinger
Kelly H - Okt 2023
Algehele gradering
Never been to a place that is as safe as this one.
Tinus V - Okt 2023
Algehele gradering
Goeie ligging.
Nicola B - Aug 2023
Algehele gradering
We had such an awesome time.
Doreen J - Jul 2023
Algehele gradering
Beslis 'n goeie ligging. Veilig, veral vir ons wat van die plaas af kom. Ons het veilige plekke nodig.
Juan V - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Lawrence P - Mei 2023
Algehele gradering
It was worth the while to stay in a safe and secure environment.
Ninette B - Apr 2023
Algehele gradering
Geseënd.
Jessica A - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was 'n aangename kuier.
Amanda F - Mrt 2023
Algehele gradering
Was ongelooflik lekker stil, netjies. Ons sal vir seker weer daar gaan bly.
Carien N - Jan 2023
Algehele gradering
Goed vir die siel.
Lulu N - Des 2022
Algehele gradering
My stay was splendid as this place is central to almost all of one's needs. We found the place clean.
Lees meerAnonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Mbali Z - Nov 2022
Algehele gradering
It was a lovely stay.
Natascha F - Okt 2022
Algehele gradering
Awesome.
Louise W - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was 'n goeie en positiewe ervaring.
Henry S - Okt 2022
Algehele gradering
Baie goeie diens ontvang en verblyf was baie lekker.
Nellene J - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker blyplek vir 'n kort kuier.
Brooke W - Aug 2022
Algehele gradering
Peaceful.
Elmarie D - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Frikkie H - Jul 2022
Algehele gradering
Modern en uitstekende ligging.
Crystal T - Jun 2022
Algehele gradering
Wonderlike kuier.
Lees meerAnonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Elveo B - Mei 2022
Algehele gradering
Was uitstekend, lekker rustig, hou van die plekkie.
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sabiestraat 2, Serengeti Apartments, Bellville, 7530, Wes-Kaap