Serengeti Apartment Tyger Valley
Kry 30% af vir verblyf voor 2 Julie 2024. Bespreekbaar tot 16 Mei 2024
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sabiestraat 2, Serengeti Apartments, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 400R980 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Serengeti Apartment Tyger Valley bied 'n lieflike eenslaapkamer- en tweeslaapkamerwoonstel wat net 1 km vanaf Tygevallei-winkelsentrum geleë en naby Bill Bezuidenhout-straat is. Dit bied maklike toegang tot die N1 wat na verskeie besienswaardighede in Kaapstad lei. Dit is ook naby talle prentjiemooi-wynlandgoedere in Durbanville en die Grand West Casino wat net 11 km ver is.
Die woonstelle is met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Elke sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV teen die muur wat sekere DStv-kanale, met al die sportkanale, het. Gratis WiFi word voorsien.
Serengeti is 'n sekuriteitskompleks met 'n swembad, braaigeriewe, 'n wassery en beskutte parkeerplekke.
Die verblyf is naby Kaapstad en talle toeristebestemmings.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Renee Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 116
Jare op LekkeSlaap 13
Ligging
- Sabiestraat 2, Serengeti Apartments, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Serengeti Apartment Tyger Valley het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bellville Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sabiestraat 2, Serengeti Apartments, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom