Serengeti Sands

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Serengeti Sands bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n gastehuis op 'n bergpad in Vishoek. Gaste kan 'n heerlike drankie op die balkon geniet terwyl hulle die pragtige uitsigte oor Valsbaai geniet.

Verblyf is in 2 eenhede beskikbaar wat met trappe bereik kan word. Die Luiperd-kamer bied slaapplek aan 2 gaste in 'n dubbelbed en die Olifant-kamer bied slaapplek aan 6 gaste in 1 koningingrootte-bed en 2 stapelbeddens. Gaste het toegang tot WiFi, sekere DStv-kanale en parkeerplek op die perseel.

Die gastehuis bied braaigeriewe, en gaste kan ontbyt op die balkon geniet terwyl hulle die uitsig bewonder. Die eiendom is minder as 10 minute vanaf Vishoekstrand, winkels en restaurante geleë.

Die minimum-verblyftydperk is 3 nagte.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Serengeti Sands gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false