Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SereNight Gastehuis

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bouvardia-laan 24, Lynnwood Ridge, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

SereNight Gastehuis is op die oewer van die Moreletaspruit, in die stil woonbuurt Lynwood Ridge, in Pretoria geleë. Dit is ideaal vir sakereisigers of paartjies wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Verblyf word in 10 ruim woonstelle gebied wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Elke woonstel het 'n aparte ingang, privaat balkon, koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Toiletware, gehaltelinne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie in elke woonstel is met 'n yskassie, induksiestoofplaat, ketel, mikrogolf, eetgerei, breekware, potte, panne, en koffie- en teemaakgeriewe toegerus, en daar is ook vars melk en beskuit. Gaste het toegang tot 'n TV met DStv, gemaklike rusbank, kluis en 'n werkstasie in elke woonstel. Gratis WiFi en parkeerplek is agter 'n elektriese-veiligheidshek met 'n alarmstelsel en geslotekringtelevisie beskikbaar.

Gaste wat buite-aktiwiteite soek kan die heksleutel na Moreletaspruit aanvra en langs die rivier gaan stap of draf.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Bouvardia-laan 24, Lynnwood Ridge, Pretoria, 0081, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bouvardia-laan 24, Lynnwood Ridge, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA828f6bd371c3b2563fcb8dc26b22ddbef39822d57994f4fe8824cde30b7c0f7a3bfb6a9bcb80609176678c7b7830bebc9b1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 24 Bouvardia Avenue Lynnwood Ridge 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7631466 28.2884966
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem