Serendipity
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Magazynstraat, Polokwane, 0700, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R580 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Serendipity bied verblyf in Polokwane en is ideaal vir 'n sakereisiger. Besienswaardighede in dié stad in Limpopo sluit winkelsentrums, Meropa Casino and Entertainment World, die Polokwane Wildreservaat, museums, gholfbane en plaasmarkte in.
Verblyf is beskikbaar in 5 eenhede: 2 gastekamers in die eienaar se huis genaamd Serenity en The Stay Over, en 3 eenhede langs die hoofhuis genaamd Lagom, Querencia en Tranquility.
Die kamers binne die hoofhuis deel een badkamer wat 'n stort, wasbak en toilet het. Daar is ook 'n aparte toilet langs die badkamer.
Lagom en Querencia het elk 'n dubbelbed, 'n stort, lessenaar en gratis WiFi. Daar is ook koffiemaakgeriewe en 'n tuintjie, asook 'n mikrogolf, waaier en yskassie in elke kamer. Tranquility het 'n koninggrootte-bed en en suite-badkamer met ’n bad, stort, toilet en wasbak.
Ander geriewe vir die kamers in die huis sluit 'n sitkamer, eetkamer, kombuis en 'n tuin in.
Die perseel is baie veilig en gratis parkeerplek is beskikbaar agter 'n elektriese hek. Let asseblief dat die eienaar goed gemanierde honde het wat op die perseel bly.
Polokwane bied 'n oorvloed avontuur-doendinge, diereparke, sport-venues en historiese besienswaardighede. Die verblyf is baie sentraal geleë naby skole, hospitale en winkels.
Eienaars is op die perseel woonagtig en beskikbaar vir enige navrae.
Kenmerke
Geriewe
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Magazynstraat, Polokwane, 0700, Limpopo
- Gaste dink Serendipity het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Magazynstraat, Polokwane, 0700, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom