Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serenity Bay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Craigrownie-weg 11, Bantry Bay, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R19 500 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

Serenity Bay is 'n luukse villa in 'n rustige omgewing in Bantry Bay, een van Kaapstad se bekendste woonbuurte. Bantry Bay is vir die Atlantiese Strook wat Seepunt, Clifton en Kampsbaai insluit, bekend. Dié eksklusiewe villa is net 350 m vanaf Saunders Rock-strand en -getypoel en die ideale basis vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Die villa het 3 verdiepings en beskik oor 7 slaapkamers wat elk hul eie TV en 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, het. Verder is daar 5 en suite-badkamers en die sesde badkamer is aparte. Daar is ook 'n aparte gastetoilet, 'n motorhuis, 3 stoepe, 'n privaat binnehof en 1 speelkamer met 'n TV. Bad- en stortgeriewe is in die villa beskikbaar.

Op die grondverdieping is daar 'n kombuis wat goed toegerus is en 'n mooi kroeg met 'n groot eet- en sitarea. Skuifdeure lei na 'n groot stoep met stoele, 'n hoekrusbank, gasbraai en 'n swembad en dit is ideaal vir tot 14 gaste wat binne en buite wil kuier. Trappe en hysbakke lei na al 3 verdiepings.

Die villa word Maandag tot Vrydag skoongemaak en het goeie sekuriteit, so gaste kan gerus wees en die Kaap en haar besienswaardighede verken.

Die Seepunt-promenade is net 1,8 km vanaf die villa. Dit is ook naby Seepunt se restaurante, winkels, kroeë en boetiekwinkels, en naby Clifton en Seepunt se strande.

Slaapplek

’n Bespreking by Serenity Bay sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 7
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Robyn Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 3

Jaar gelys 13

Ligging

  • Craigrownie-weg 11, Bantry Bay, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R19 500
per nag (plek vir 14)
Vanaf
Vanaf R19 500
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Craigrownie-weg 11, Bantry Bay, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88a3e9dbdeb82613704086594570a09bf30ffedb0d215e44940a583ae38449222dd7b3814d50929d519dc9e2a126e4ff3d6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R19 500 per nag (plek vir 14) 11 Craigrownie Road Bantry Bay 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.924276066784 18.378426927578
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem