Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serenity Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N12, Egmont Plaas 187, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Serenity Cottage is 'n pragtige plaasstyl-kothuis op die eienaar se plaas buite Hopetown, Noord-Kaap. Die kothuis is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n rustige Karoo-ontvlugting.

Dié selfsorg-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die ruim slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, dubbelwasbak en 'n toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis, eetarea en 'n leefarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, vyfplaatgasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV, asook glasstapeldeure wat na die onderdakstoep met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai lei. Verder is daar is 'n plonspoel wat met 'n ingeboude houtvuurverhittingstelsel verhit kan word. Gratis WiFi is beskikbaar.

Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste die rus en vrede van die Karoo op die plaas geniet terwyl hulle steeds naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels en restaurante in die nabygeleë dorpie Hopetown, wat sowat 25 km ver is, geleë is.

Slaapplek

’n Bespreking by Serenity Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv

Ligging

  • N12, Egmont Plaas 187, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bo-Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N12, Egmont Plaas 187, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe70aa7476c5e331d04fe1f9804e2d0f82997c96d4c2cd2a05c467a6583b80da2004796b4a3c865f5df81cdfecf948385c5ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2) N12 Egmont Farm 187 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -29.397757694551 24.14641394671
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem