Serenity Living
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Haarburgersingel 3, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Serenity Living bied veilige selfsorgverblyf in Westdene, Bloemfontein. Gaste kan tussen 3 verblyfopsies kies. Elkeen bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n ruim leefarea en 'n privaat ingang.
Die Koningin-suite en Superior Koningin-suite het elkeen 'n koningingrootte-bed en die Koning-suite het 'n koninggrootte-bed. Elke kamer het verhit-en-eetgeriewe met eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamers het elkeen 'n platskerm-TV en WiFi.
Daar is veilige parkeerplek en gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braai-area. Gaste kan ook die skoonheids- en welstanddienste wat op die perseel beskikbaar is, geniet. Die eiendom is naby skole, die hospitaal, plaaslike winkels en restaurante.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jacques Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Haarburgersingel 3, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Serenity Living het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Westdene Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Haarburgersingel 3, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat