Seven Palms
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Doverstraat 8, Westdene, Johannesburg, 2092, Gauteng
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R759 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Seven Palms is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Westdene, Johannesburg. Die perseel is naby verskeie ontspannings- en sakegeriewe.
Dié ateljeewoonstel is oopplan en het 'n koninggrootte-bed en en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Langs die leefarea is die kombuis wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolf en ander basiese toebehore. Die woonstel het 'n TV met Netflix, gratis onbeperkte WiFi en 'n stil werkarea.
Gaste het toegang tot die braai-area en swembad op die perseel. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 motor. Seven Palms is naby die 7th Street-eetplekke, Melville en Johannesburg se boheemse middestad.
Gaste kan na die Westdene-dam stap, wat sowat 450 m vanaf Seven Palms is, of hulle kan 'n begeleide toer in die natuurreservaat en antieke historiese terrein in die Melville Koppies doen.
Slaapplek
’n Bespreking by Seven Palms sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Calum Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jaar gelys 4
Ligging
- Doverstraat 8, Westdene, Johannesburg, 2092, Gauteng
- Gaste dink Seven Palms het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Westdene Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Doverstraat 8, Westdene, Johannesburg, 2092, Gauteng
- Geen kinders onder 18