LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Seventeen On Oxford | LekkeSlaap
+21

Seventeen On Oxford

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Seventeen On Oxford
Netheid
4.4/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Richard S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard S
Gesin met tieners

House is very neat and works well if you have a number of guests with individual access to the bedrooms. situated very close to town and all the amenities

Very comfortable and neat

Seventeen On Oxford's terugvoer

Thank you Richard. Very glad you enjoyed your stay and hope to welcome you back to the house soon.

Seventeen On Oxford
Lene W - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lene W

Dit was regtig baie lekker, die huis is baie groot en modern en so naby aan alles.

Dit was baie lekker gewees, die huis is netjies, ruim en modern. Die huis is ook naby die see, river en winkels. Die braai is lekker ingerig en daar is n groot tuin waarin die kinders kon speel.

Seventeen On Oxford's terugvoer

Dankie, ons is bly julle het dit geniet. Kom weer

Seventeen On Oxford
Angela V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela V
Saam met vriende

Awesome home. Walking distance to the beach. Spacious, value for money, getaway spot.

See stars.

Seventeen On Oxford's terugvoer

Hope to improve on the service and that Cynthia did not disappoint. On neatness, we are amazed as the house is always spotless.

Seventeen On Oxford
Ria O - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ria O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegerus.

Goeie en vriendelike ontvangs gehad. Hulpvaardig.

Seventeen On Oxford's terugvoer

Cynthia, ek vra om verskoning dat ek nie daar was om julle te ontvang nie. Bietjie verbaas dat ons netheid so 'n lae telling by julle gekry het sal dit dadelik aanspreek.

Groete

Seventeen On Oxford
Ernst L - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst L
Saam met vriende

Pragtige huis, veilige omgewing, Cynthia is 'n ster.

Heerlik gebly, goed geleë en maklike toegang tot Port Alfred. Huis is uitstekend ingerig en baie veilig.

Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oxford-straat 17, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA3Nzc0OTA3LWYyNWMtNDI1Yi1hNjE3LTg2YWIyMTJiZjI1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 17 Oxford Street Kenton-on-Sea 6191 Oos-Kaap 086 999 0018 13:00-16:00 10:00 -33.678459057096 26.674622297287
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!