Manaba Akkommodasie by Sha Bay Villas 12 | LekkeSlaap
+10
+10

Sha Bay Villas 12

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R430 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrona Boulevard 2, Uvongo, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sha Bay Villas 12 is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Sha Bay Villas-kompleks naby die strand in Uvongo en 'n rits winkels en geriewe.

Dié woonstel het slaapplek vir 5 en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die sitkamer het 'n slaapbank en 'n TV.

Die Sha Bay Villas-kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Sha Bay Villas 12 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Sha Bay Villas 12
Netheid
4.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Lilliecrona Boulevard 2, Uvongo, 4276, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sha Bay Villas 12 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R430
per nag (plek vir 4)
Vanaf R430
per nag (plek vir 4)
Vanaf R430
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrona Boulevard 2, Uvongo, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApckdN3jbW2X5u9XfBKllCTcPUCcBiAdfUsly6X8XQJ2ZlwSYxe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R430  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 2 Lilliecrona Boulevard Uvongo 4276 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.8507507 30.3864492
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za