LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+10
Selfsorg in Oudtshoorn

Shades of Grey

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 9 Steyn Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Shades of Grey is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Oudtshoorn. Die eenheid is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, lugversorging en 'n sitarea en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is met 'n yskas, tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel. Die kamer lei na 'n onderdakstoep met buitesitplek. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot braaigeriewe, 'n swembad en veilige parkeerplek. Die eenheid is naby plaaslike geriewe insluitend winkels, restaurante, besienswaardighede en aktiwiteite.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Verwarmer
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Beverly P
Gesin met tieners
5.0
Absolutely stunning! The place was clean and fresh, everything I saw on the app was exactly what I got. I will prefer Shades of Grey to...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2026
Joeks L
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Was 'n fantastiese plek en sal weer daar gaan bly as plek beskikbaar is wanneer ek weer in daardie omgewing is.
Sep 2026
Karabo M
Saam met lewensmaat
5.0
Clean, affordable and private. The host was friendly and welcoming. She showed us all we needed to know about the place. It was clean, ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026
Frederick James M
Saam met lewensmaat
5.0
Ons sal definitief weer van die plekkie gebruik maak. Ons was aangenaam verras met die plekkie aangesien dit weinig is dat jy presies kry wat op die f...
Sien meer
Aug 2026
Lauretta O
5.0
Dit was great. Stunning. Baie lekker gebly en gebraai en lekker geslaap.
Jul 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 4 ure

Ligging

  • 9 Steyn Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Shades of Grey het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

9 Steyn Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA151a3adc48613ff204b2dba9c72688d5e6e52cdaed77e3876534f8f929489aa506e7bf5036ed2c784cfcb8c9184fc4d3e337?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 9 Steyn Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.584446147744 22.194096276686
Soek in 'n groter streek