Nasionale Krugerwildtuin Akkommodasie by Shalati Safari Camp | LekkeSlaap
+71

Shalati Safari Camp

2 resensies
Tentekamp
  • Kapasiteit: 132 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manyeleti Wildreservaat, Krugerwildtuin, 1380, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 660 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Shalati Safari Camp is 'n oord wat volle losies bied. Dit op die suidelike grens van die Manyeleti Wildreservaat geleë. Dié safarikamp is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gemaklike buitelug-wegbreek en wat die Groot 5 by Manyeleti of by die Krugerwildtuin reg langsaan ons wil sien. Die Orpenhek is net 35 min se ry weg.

Verblyf word gebied in 16 chalets, 20 standaard tente en 20 semi-luukse tente met sy eie kroeg- en swembadarea. Daar is ook 14 Luukse tente met hul eie swembad- en kroegarea. Die chalets het grasdakke en bied gemak en eenvoud, terwyl die tente goed ingerig is en uit hout en luukse seil gemaak is. Albei tipe kamers het en suite-badkamers en muskietnette.

Alle etes is ingesluit en word in die eetarea bedien. Die kamp het ook 'n opelug-boma, 'n ten volle gelisensieerde kontantkroeg waar plaaslike bier en wyn bedien word, en 'n swembad om in af te koel.

Oop 4x4-voertuie is beskikbaar vir 'n verskeidenheid opsies soos 'n voldag Kruger-uitstappie, oggendritte of ritte met sononder in die Manyeleti. Begeleide bosvelstaptogte kan ook gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Wasgoeddiens
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams
  • Frans
  • Duits
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Alle Etes Ingesluit
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3 uit 5van 2 resensies vir Shalati Safari Camp
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Manyeleti Wildreservaat, Krugerwildtuin, 1380, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 660
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 660
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 132 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manyeleti Wildreservaat, Krugerwildtuin, 1380, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdosHHVTn8DBLej3zi7tXk5lNDmMOkTewPW6BEjOiGbWyWtCRUH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 660  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 3 Manyeleti Game Reserve Kruger National Park 1380 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -24.623153264145 31.450214982033
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za