Shalimar Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blaauwberg-straat 175, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R890 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Shalimar Guesthouse is 'n gastehuis in Table View, Kaapstad, wat deur die eienaar bestuur word. Dié gastehuis is 2 km vanaf die gewilde vlieërplankry-bestemming, Bloubergstrand, geleë.
Verblyf bestaan uit 2 kamers wat uniek versier is. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook gratis WiFi en 'n slim-TV met Netflix.
Ontbyt word in die eetarea bedien om 9:00 en is ingesluit. Aandete kan vooraf teen 'n ekstra koste gereël word. Die gastehuis spog ook met 'n gastesitkamer, 'n gemeenskaplike kombuis en veilige parkeerplek.
Shalimar B&B is ook oorkant die pad van die openbare MyCiti-busroete geleë. Die gastehuis is naby 'n paar restaurante, winkels en Bayside Mall is net 5 minute se ry van die gastehuis af.
Kenmerke
Geriewe
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Tee
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Shane Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Blaauwberg-straat 175, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Shalimar Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Table View Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blaauwberg-straat 175, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom