Shalom Beach House
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Antigua-singel 14, The Ridge, Bloubergstrand, Kaapstad, 7443, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R2 500 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Shalom Beach House is in The Ridge, Bloubergstrand en bied vakansieverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is binne maklike bereik van die strand en verskeie winkels, restaurante, doendinge en trekpleisters.
Dié dubbelverdiepingwoonstel beskik oor 3 slaapkamers en bied verblyf aan 5 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Die laaste 2 kamers deel 'n badkamer.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware.
Die eetkamer het genoeg sitplek en daar is 'n ingeboude braai.
Die boonste leefarea het gemaklike sitplek, kaggel, kroegarea en 'n TV met DStv. Die leefarea lei na 'n beskutte dek met 'n pragtige uitsig oor die see en op die berg. Gaste het toegang tot gratis WiFi.
Daar is 'n klein swembad en 'n dubbele motorhuis wat veilige parkeerplek verseker.
Slaapplek
’n Bespreking by Shalom Beach House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Antigua-singel 14, The Ridge, Bloubergstrand, Kaapstad, 7443, Wes-Kaap
- Gaste dink Shalom Beach House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Antigua-singel 14, The Ridge, Bloubergstrand, Kaapstad, 7443, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18