LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+15
Selfsorg in Bloubergstrand

Shalom Beach House

5 gaste

3 slaapkamers

3 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 14 Antiqua Close, The Ridge, Bloubergstrand, Cape Town, 7443, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Shalom Beach House is in The Ridge, Bloubergstrand, geleë en bied gehalte-vakansieverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van die strand en talle winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die dubbelverdiepingwoonstel beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is enkelbeddens in die derde slaapkamer. Gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Ander geriewe sluit 'n eetarea, sitarea, WiFi, TV met DStv, 'n braai-area en 'n swembad in. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Gilbert K
Gesin met tieners
5.0
Out of this world. Our stay was awesome.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Dieter R
Saam met lewensmaat
5.0
In short - we have no doubt that this will be our choice again on future visits. We enjoyed every single day. Great accommodation, supe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Lesley M
Saam met vriende
4.8
Absolutely wonderful. We had a fantastic stay. Great house with all that is needed and a wonderful view! Thank you for hosting us.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
David D
Saam met lewensmaat
4.8
Absoluut fantastiese skoon verblyf. Ontspanne atmosfeer. Het baie lekker gebly. Sal enige tyd weer wil. Baie gerieflik met pragtige uitsig op Tafelber...
Sien meer
Jan 2025
Angela L
Saam met lewensmaat
4.0
Disappointed. Very disappointed as the pool is not heated - it's freezing cold and there is lots of sand on the bottom. We were told no...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Joan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 158

Op LekkeSlaap 9 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

  • 14 Antiqua Close, The Ridge, Bloubergstrand, Cape Town, 7443, Wes-Kaap
  • Gaste dink Shalom Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R2 500
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 5 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 500
per nag, vir 5 mense
Bespreek

14 Antiqua Close, The Ridge, Bloubergstrand, Cape Town, 7443, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHkGywwMpZw08TOfh45iG0aI5xlJCk0AAGWRzp0pyLe3miT7meM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 5 mense 21 5 1 5 14 Antiqua Close The Ridge, Bloubergstrand 7443 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.807520657198 18.468455983227

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang