Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shalom Lodge

Gastehuis
En Suite-kamers
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 6 dubbelslaapkamers en elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort of albei. Elke kamer het 'n TV. Gaste kan gebruik maak van 'n gemeenskaplike kombuis, maar etes is ook op versoek beskikbaar. Buite is daar veilige parkeerplek en braaigeriewe in die lieflike tuin.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt uitgesluit.

Huisreëls

Ontbyt en aandete is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorg-eenhede
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 6 eenhede, elkeen met 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond en 'n yskassie. Elke kamer het 'n TV. Gaste kan gebruik maak van 'n gemeenskaplike kombuis, maar etes is ook op versoek beskikbaar. Buite is daar veilige parkeerplek en braaigeriewe in die lieflike tuin.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Oond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt uitgesluit.

Huisreëls

Ontbyt en aandete is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dundasstraat 42, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ3MmMyOWJjLTZkMzEtNDgxNC04MmEyLWI2YWE0NTRkMzZjYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 20 5 1 4 42 Dundas Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -32.1660899 25.61422
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem