Shambala Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Evelyn T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

An amazing cottage set in a dream neighbourhood. The hostess is the friendliest human being ever! And the cottage is a true reflection of her. Gorgeous, graceful and elegant. The hostess allowed the bridal party to get dressed at the cottage, and the most beautiful pictures were captured!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charnelle V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Heerlik gebly! Ons het heerlik gebly! Baie vriendelik ontvang. Ons kon vroeër inklok, wat met 'n baba baie help!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Perfect for a weekend away. Really enjoyed our 2-night stay. The host was very friendly, and communication for check-in and check-out was really good. Great location, the place was neat and clean, value for money, and I really felt safe as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola P
1 nag
5.0
Mei 2025

Lekker naby aan Mediclinic Durbanville. Baie lekker gewees, dankie. Vriendelik ontvang, alles soos op foto's en beskrywing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Leke! Ek het lekker gebly. Sentraal naby waar ek besigheid moes doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Solace M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Good value for money. The place is very neat and fully furnished, in a secure neighbourhood. The host is very friendly and hospitable. We had WiFi and Netflix! We really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Rustig, skoon, netjies, ruim en veilig. Wat meer wil jy hê? Ons het baie lekker gebly. Sal Shambala hoogs aanbeveel. Lekker ruim, skoon en netjies in 'n goeie buurt. Ek sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Devon S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2025

Veilige, skoon en ruim verblyf in Durbanville. Veilige, skoon en ruim verblyf. Met die aankoms was ons onmiddellik gewys waar alles is. Baie vriendelike ontvangs. Ons het onmiddellik tuis gevoel na 'n byna reis. Verblyf was maklik om te kry. Skoon en netjies. Genoegsame beddegoed vir koue wintersaande. Woonstel is baie ruim. Meer as genoeg spasie vir 4 mense. Ekstra gaste-toilet was handig. Veilige parkering op die erf. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronica J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2025

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly, ongelukkig was dit net te ver weg van die V&A-front af. Baie ruim en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2A Bauhinia Street, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa72cca074fcb2f8563e6b7ef76abf4eb7623012767145617000bb299f3cfd6d86040424a7c0ca495c78b364dbe2a3d26cdd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 34 5 1 5 2A Bauhinia Street Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8216178 18.6629569

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang