4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Septemberbos Straat, Dwarswegstrand, Groot Brak Rivier, 6525, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Shambala Sea Cottage is in die klein kusdorpie Dwarswegstrand in Groot-Brakrivier, tussen Mosselbaai en George, geleë.
Die huis is in 'n rustige straat geleë, minder as 50 m vanaf die privaat strand van Dwarswegstrand.
Hierdie ateljeewoonstel op die grondvloer het 'n oopplan-uitleg en bied gerieflike slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders onder die ouderdom van 8. Die slaaparea is ingerig met 'n dubbelbed en in die sitarea is 'n dubbelstapelbed wat geskik is vir 2 kinders.
Die kombuisie is goed toegerus en beskik oor 2 induksieplate, 'n lugbraaier, yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, ketel, breekware en eetgerei. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met 4 stoele; en 'n sitarea met 'n slaapbank en 'n platskerm-TV met Netflix en Showmax. Wi-Fi is ook beskikbaar. Daar is braaigeriewe beskikbaar.
Doendinge en besienswaardighede in die omgewing sluit Wild Oats Farmers Market in Sedgefield, Fancourt-gholfbane, Pinnacle Point en 'n bootrit op die John Benn na die Knysna Heads in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Alicia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 4 Septemberbos Straat, Dwarswegstrand, Groot Brak Rivier, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Shambala Sea Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Septemberbos Straat, Dwarswegstrand, Groot Brak Rivier, 6525, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang