Shammah
Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 25 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bethanie-straat 45, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
-
Vanaf
R690R552 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Shammah is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Durbanville, Kaapstad. Hierdie eenheid is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na gerieflike verblyf.
Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die oopplan-slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolf, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel, rusbank, slim-TV met DStv en lugversorging. WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n privaat, skaduryke dek met meubels, 'n putt-puttbaan, 'n buitebraai en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe, soos winkels en restaurante.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Portia Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Bethanie-straat 45, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink Shammah het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sonstraal Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bethanie-straat 45, Durbanville, 7550, Wes-Kaap