Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Sonstraal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sonstraal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sonstraal akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sonstraal Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sonstraal Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durbanville, Sonstraal

@ 7 Pillars bied bekoorlike selfsorgwoonstelle in Durbanville, Kaapstad. Dis naby bekende Durbanville-wynplase en net 'n entjie se ry van die middestad af geleë. Verblyf word in 3 stylvolle eenhede langs die hoofh...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Durbanville, Sonstraal

Afri-Khaya is 'n selfsorg-eenheid in 'n gesogte en stil area in die hartjie van Kaapstad se Noordelike Voorstede. Afri-Khaya bied 'n privaat tuin en groot swembad, asook 'n eie ingang voor en agter. Dié ruim eensl...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Sonstraal

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

African Palm Cottages and Guesthouse bied selfsorgverblyf in 'n rustige woonbuurt in Durbanville. Die kothuisies is 'n ideale basis om Valsbaai, Stellenbosch, Franschhoek, Kaapstad en Tafelberg te verken. Die gebied...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

10 Van Der Westhuizen is in Valmary Park, Durbanville en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers, vakansiegangers of diegene wat op soek is na oornaggeriewe. Daar is verskeie winkels, restaurante en ande...

Vanaf
R575
per nag (plek vir 1)
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

59 De Villiers Drive bied selfsorgverblyf in Durbanville, Kaapstad. Hierdie vinnig-ontwikkelende woonbuurt spog met fantastiese winkelsentrums, restaurante, kroeë, teaters en 'n wêreldklas wynroete. Verblyf is b...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Durbanville, Wes-Kaap

Villa10 on Hugo is 'n klein, knus gastehuis in 'n stil, eksklusiewe deel van Durbanville. Dis die perfekte oornagplek vir sakereisigers en vakansiegangers omdat dit halfpad tussen die stad en die Kaapse Wynlande gel...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durbanville, Wes-Kaap

Dilisca Guesthouse is 'n lieflike 4 ster-gastehuis in Durbanville, Kaapstad. Gaste kan kies uit 1 van die 13 individueel versierde kamers: Standaardkamers, Luukse Kamers, Selfsorgkamers, Gesinskamers en Executive-ka...

Vanaf
R2 240
per nag, vir 2 mense
B&B in Durbanville, Wes-Kaap

Kom geniet 'n ontspanne, kosmopolitaanse atmosfeer en gasvryheid by Villa Pascal, die huis van die beroemde Franse chanteuse (sanger) Daniele Pascal en Eugee Lebreton. Hulle verwelkom hul gaste persoonlik! Een aand ...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

Little Elm Cottage is 'n selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Durbanville, Kaapstad. Dié verblyf is die ideale basis om doendinge en besienswaardighede in die omtrek en in die Noordelike Voorstede te geniet...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR950
R855
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

Durbanville Akkommodasie is in Sontraal Heights in Durbanville geleë en bied 3 lieflike selfsorg-eenhede. Al die eenhede is op dieselfde perseel geleë, maar is apart van mekaar en is totaal privaat met hul eie ap...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]