Shandi
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ridge-laan 14, Hoëveldpark, Emalahleni, 1034, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Shandi is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgeenheid vir 'n gesin van 4 in Emalahleni.
Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir 2 kinders. Die eenheid het 'n privaat badkamer met 'n bad en 'n handstort.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, 'n mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, en komplimentêre koffie en beskuit word voorsien. Gaste kan in die sitkamer ontspan wat 'n TV met DStv het.
'n Braai-area met sitplek is ook beskikbaar.
Emalahleni/Witbank bied 'n verskeidenheid koffiewinkels, plaasstalletjies, en kulturele dorpies vir kuns en kunsvlyt. Doendinge in die omgewing sluit gholf, valskermseil, voetslaan-, stap- en 4x4-roetes in. Gaste kan ook die Witbankdam besoek vir watersport, voetslaanroetes en voëlkyk.
Slaapplek
’n Bespreking by Shandi sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Ridge-laan 14, Hoëveldpark, Emalahleni, 1034, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Hoëveld-park Witbank Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ridge-laan 14, Hoëveldpark, Emalahleni, 1034, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom