Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shangrila 903 Toti

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-weg 7, Doonside, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Shangrila 903 Toti is 'n bekoorlike woonstel in Doonside, Amanzimtoti wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf stapafstand vanaf die strand bied. Hierdie woonstel is die perfekte keuse vir gesinne of groepe vriende wat 'n vakansie op die seefront naby geriewe soek.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad met 'n handstort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die gastebadkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak, asook 'n wasmasjien. Alle linne word voorsien.

Die kombuis en leefarea is oopplan en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste, 'n TV met DStv en gemaklike rusbanke. Daar is 'n veilige motorhuis en nog parkeerplek in die kompleks met sekuriteitskameras.

WiFi is beskikbaar. Die kompleks het 'n lapa met braaigeriewe, 'n gemeenskaplike swembad met 'n aparte swembad vir babas, 'n restaurant op die perseel en wasgoedgeriewe op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Shangrila 903 Toti sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Shangrila 903 Toti
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Meryl Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 8

Ligging

  • Lagoon-weg 7, Doonside, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Shangrila 903 Toti het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-weg 7, Doonside, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5472bbe6efa19a2c8e7754e4e83342bab9528e8242df0a4a7f420c6171e4db877403967e8a5ccd848e8830d7d4746024b457?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 7 Lagoon Road Doonside 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.07421883533 30.87226527791
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem