10% af Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Doon Heights Akkommodasie by Shangrila Holiday Flat | LekkeSlaap
+9

Shangrila Holiday Flat

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 2 resensies vir Shangrila Holiday Flat
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.5/5
Gerhard V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard V
Gesin met tieners

Uitstekende, netjiese skoon verblyf reg op die strand.

Uitstekende waarde vir geld, en baie veilig. Al wat skort vir 'n 5 uit 5 ster gradering, is lugverkoeling in die woonstel, want dit is uiters warm in die aande veral as mens nie gewoond is aan KZN se hitte en humiditeit nie.

Ilze C - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ilze C
Gesin met klein kinders

Lekker selfsorgwoonstel op die strand!

Selfsorg, naby aan die strand, 5de verdieping, eienaars baie vriendelik en behulpsaam, maar daar is slegs toegesluite parkering vir een voertuig en ons was 5 volwassenes met 2 babas. Ander voertuig sou buite die gebou moes bly as ons nie gereël het met van die wagte nie. 2 slaapkamers: Een slaapkamer is ruim met see-uitsig, ander kamer is baie klein en bed is voor die venster (so daar kom geen lug in nie). Perfek vir 'n gesin met kinders maar nie vir 2 gesinne nie. Lekker kombuis en leefarea. Loopafstand van strand. Naby aan winkels. Sal weer hier kom bly as een gesin.

was R695
Vanaf R626
per nag (plek vir 6)
was R695
Vanaf R626
per nag (plek vir 6)
was R695
Vanaf R626
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lagoonstraat 7, Doonside, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuk5VpXeVESNEvuUq6LYuU0jMtXisfYaKYDfnQeRln39qyFsfRV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R695, nou Vanaf R626  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 7 Lagoon Road Doonside 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -30.074319 30.872382
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za