4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - 7 Lagoon Road, Doonside, 4126, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Shangrila Holiday Flat 508 is 'n knus selfsorgwoonstel vir 5 gaste teen die see in Doonside.
Die woonstel is op die vyfde vloer geleë, kyk oor die swembad uit en word via 'n hysbak bereik. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad/stort. Die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed wat 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo het. 'n Dubbelslaapbank is in die sitkamer beskikbaar en 'n enkelbedmatras kan op versoek voorsien word. Die tweede badkamer het net 'n stort. Al die slaapkamers het waaiers (staanwaaiers en plafonwaaiers) en gaste moet asb. hulle eie handdoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, eetgerei, mikrogolfoond, stoof, oond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus, en etes kan by die etenstafel of toonbank geniet word.
Die sitkamer het 'n TV en WiFi word ook voorsien. Rook is verbode in Shangrila Holiday Flat. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Die kompleks het sekuriteit, 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe, sowel as 'n swembad en speelarea vir kinders. Daar is 'n geriefswinkel met 'n klein restaurant, 'n wassery en veilige parkeerplek op die perseel.
Let asb. dat daar slegs kelderparkeerplek vir 1 voertuig in die kompleks se parkeerarea is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Elsie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 7 Lagoon Road, Doonside, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Shangrila Holiday Flat 508 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Lagoon Road, Doonside, 4126, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang