Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sheffield Shores

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Sheffield Shores
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Chantelle B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle B
Gesin met klein kinders

Uit die boonste rakke!

Die woonstel is pragtig en netjies met 'n uitstekend toegeruste kombuis met alles wat jy nodig het. Die uitsig van die balkon is fantasties - ons het sulke mooi walvis- en dolfynbesigtigings gehad. Die kompleks grens aan die strand so die ligging is baie goed. Die gasheer is baie vriendelik en verwelkomend. Ons het 'n ander bespreking gehad wat op nommer 99 deur die ander gasheer gekanselleer is so ons is so dankbaar om hierdie absolute juweel te kon kry op die laaste nippertjie. Ek dink ons is definitief beter af met die verandering in verblyf en sal beslis weer wil kom besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sheffield Shores se terugvoer

Hi Chantelle,
Baie dankie vir die pragtige resensie, julle is meer as welkom om weer te boek.
Groete
Johann en Elize

Sheffield Shores
Amanda K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda K

Beautiful and peaceful.

We had an amazing weekend so special.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sheffield Shores se terugvoer

Good day Amanda,
Thanks for the great review,hope to see you back in the near future.
Regards
Johann

Sheffield Shores
Linda M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda M
Gesin met klein kinders

Beautiful apartment with views.

Communication with the owners was very easy and self-check-in and check-out were a breeze. We loved the complimentary wine and chocolates and all the amenities were excellent. The private beach is just fantastic for the whole family - we loved exploring the rock pools. Very good value for money. Highly recommended!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sheffield Shores se terugvoer

Thank you, Linda, much appreciated.
Regards, Elize

Sheffield Shores
Andre L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L
Gesin met tieners

Simply outstanding!

The apartment we stayed in had all the comforts of home and more. With a permanent gorgeous view of the ocean, and the sound of the waves crashing to the shore, you can just chill, sipping on a sundowner, surrounded by such luscious beauty. What more can anyone wish for?

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sheffield Shores se terugvoer

Hi Andrè and family, thanks for the great review. Hope to see you and your family in the near future. Regards. JohannMaritz

Sheffield Shores
Jane J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane J
Gesin met klein kinders

The best holiday spot on the North Coast.

Sheffield Shores is truly a gem of a holiday apartment right on the beach. Its furnishings and appliances are perfect for a really luxurious yet comfy family holiday. The owners are so incredibly kind and generous both in communication and in the treats they leave to welcome you. We are thrilled to have found our favourite stay on the North Coast and will return soon. Many thanks.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sheffield Shores se terugvoer

Hi Jane, we are glad you enjoyed your stay. You are welcome back any time. Wishing you all the best.

Sheffield Shores
Jeanette B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette B
Gesin met tieners

Uitstekende verblyf.

Die eenheid is netjies en goed toegerus met alles wat nodig is. Die eienaar het uit hulle pad gegaan om alles so gerieflik moontlik te maak. Ons was bederf met komplimentere koffie, tee, beskuit asook wyn en sjokolade. Ons sal beslis weer bespreek by Sheffield Shores.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sheffield Shores se terugvoer

Hi Jane, thank you for this lovely review. We are glad you enjoyed your stay at Sheffield Shores and we would love to accommodate you again soon.

Sheffield Shores
Nikki A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki A
Gesin met klein kinders

Pragtige en veilige eenheid, reg by die see.

Een van ons hoogtepunte was om met die vensters oop te slaap en met die gedruis van die see aan die slaap te raak en wakker te word. En die walvisse en dolfyne het elke dag vir ons vertonings gegee. Wonderlike gasheer en gasvrou, wat ons so spesiaal laat voel het met al die ekstras: wyn, sjokolade, koffie om net 'n paar te noem. Die eenheid is pragtig gemeubileerd en gerieflik met wonderlike see-uitsig en toegang tot die strand. Dit sal 'n voorreg wees om weer te kan terugkeer na Sheffield Shores!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sheffield Shores se terugvoer

Goeie dag Nicci
Baie dankie vir die pragtige resensie. Julle is meer as welkom om weer by ons te bespreek.
Groete
Johann

Sheffield Shores
Paul K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul K
Gesin met tieners

Fantastiese, rustige tyd.

Ons het die wegbreek terdeë geniet met wonderlike ligging, privaat strand en n geleentheid om wonderlike gesinsherinneringe te maak. Wonderlike eenheid met alles wat jy nodig het en ten volle uit gerus. Gaan beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sheffield Shores se terugvoer

Goeie dag Paul,
Baie dankie vir die goeie review,julle is altyd welkom om weer daar te kom bly.
Groete vir jou gesin.
Groete
Johann en Elize

Sheffield Shores
Tim B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tim B
Saam met vriende

The apartment is very comfortable, very well-equipped and in a good location.

A nice very nice unit in a nice complex, which is well situated, very close to all that you need when on holiday, but far enough away from the crowds in the nearby places.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dietrich M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dietrich M
Gesin met klein kinders

'n Wonderlike gesinsvakansie met ons kinders.

Die eenheid is stylvol gemeubileer en die geriewe en komplimentêre eet- en drinkgoed het gemaak dat ons bietjie kon ontspan. Ons kinders kon lekker maats maak tydens ons verblyf en die permanente inwoners was ook baie vriendelik en behulpsaam. Daar is goeie swemstrande en verkenplekke in die nabyheid wat ons graag voor sal wil terugkom en langer bly volgende keer. Ons gasheer was net 'n telefoonoproep weg toe ons iets nodig gehad het en kon ons sommer die volgende dag tegemoet kom. Dit was vreeslik lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sheffield Shores se terugvoer

Goeie dag Dietrich,
Baie dankie vir die review,ek is bly julle het die vakansie geniet.Voorspoedige nuwe jaar vir jou familie.Sien uit na julle volgende booking.
Groete
Johann

Sheffield Shores
Elsabé H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabé H
Gesin met tieners

Fantasties.

Sheffield Shores is lieflik ingerig, baie goeie toegeruste kombuis. Dit was net so lekker tuis as op die strand. Strand is 'n stywe afklim, maar siende jy altyd meer peusel op die vakansie, is dit welkome oefening.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carlien L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlien L
Gesin met tieners

Sien sterre.

Pragtige, skoon, goed ingerigte eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sheffield Shores se terugvoer

Goeie dag Carlien,
Baie dankie vir jou resensie,
'n Geseënde Kersfees en voorspoedige nuwe jaar vir jou gesin.
Groete
Johann

Sheffield Shores
Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barrierrylaan, Eenheid 20 The Village, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4373d08d89ee67d9c582670ad1c053dbf764bc21d38d5356e4fa7471f676a67f139343576cef7df2acceb447c292ae1bd8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 Barrier Drive Unit 20 The Village 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.489450060417 31.250664208459
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem