+18

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

15% AF!
Rewards
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
10% AF!
Rewards
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Let asseblief daarop: Die paaie in die Sentrale Drakensberge is in 'n swak toestand, veral die D184 (Cayleyweg), en word die beste met 'n 4x4-voertuig of 'n voertuig met hoë grondvryhoogte navigeer.

Neem asseblief kennis dat Shepherd Farm 'n eiendom sonder kragnetwerk is, wat staatmaak op sonkrag, gas en kragopwekkers. Die krag na die kothuis word om 11:30 afgeskakel en weer om 07:00 aangeskakel. Noodligte word voorsien.

Toegang tot die kothuis is via 'n houtloop vanaf die motorhuis.

Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Rook binnenshuis is streng verbode.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Lot 7 Farm Bergvlei, Cathkin Park, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15027e4acd8e1ca6fb339fec7c953e3eda6ad357fd75d32a52e08b7380bcba40d98a2877e10602507485980c2a509b9e8746?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 4 mense 27 5 1 5 Lot 7 Farm Bergvlei Cathkin Park 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -28.949202862269 29.434231318594

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang