Sonheuwel Akkommodasie by Sheppard Boutique Guesthouse | LekkeSlaap
+54

Sheppard Boutique Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sheppardrylaan 23, Nelspruit , 1201, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 350 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Die bekende Sheppard Boutique Guesthouse is in Mpumalanga se hoofstad Nelspruit geleë, en spog met 'n ongelooflike uitsig oor die Krokodilrivier en Mpumalanga se Laeveld. Die gastehuis se kamers het uitsigte oor die pragtige tuine en swembad.

Daar is 8 klassieke kamers, 9 ruim luukse kamers en 'n pragtige tuin-suite. Al die kamers is elegant gemeubileer in 'n styl tipies aan 'n grasieuse Engelse herehuis en beskik oor 4 ster-geriewe soos lugversorging, yskassies, platskerm-TV's met DStv-kanale, gratis WiFi, tee- en koffiegeriewe, luukse toiletware en die en suite-badkamers, japonne in die luukse kamers en klein digitale kluise.

Al die geriewe wat jy sou verwag is op die perseel, soos 'n privaat sitkamer en swembad, en ons bedien ontbyt op die uitkykdek en ander bederfies wat jou vir seker sal laat terugkeer.

Die gastehuis is 26,3 km van die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe af en sentraal geleë naby besienswaardighede. Dit is naby Witrivier, Malalane, Hazyview en Barberton wat dit ideaal maak vir 'n luukse wegbreek en vir sakereise. Dit is net 50 minute se ry van die Krugerwildtuin af vir 'n safari en net 5 minute van Nelspruit se middestad af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 30 resensies vir Sheppard Boutique Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Sheppardrylaan 23, Nelspruit , 1201, Mpumalanga
  • Gaste dink Sheppard Boutique Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 350
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sheppardrylaan 23, Nelspruit , 1201, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI4NjI3MDk5LWQ4NWEtNDgyOC05MWIyLTdjYTY0OWE5MDcxYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 350  per nag (vir 2 persone) 30 5 1 5 23 Sheppard Drive Nelspruit 1201 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -25.48545 30.98469
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za