Opsomming van Resensie
Chris N - Mrt 2022
Gemiddeld
Sheppard Boutique Guesthouse.
Rene D - Jan 2022
Gemiddeld
Baie goeie waarde vir geld.
Hannes O - Sep 2021
Gemiddeld
Wondelike, rustige verblyf.
Christo V - Aug 2021
Gemiddeld
Personeel baie vriendelik en hulpvaardig, lekker rustige plek, heerlike disse in restaurant.
Elizabete B - Mei 2021
Gemiddeld
It was good.
Lees meerJames D - Apr 2021
Gemiddeld
Wonderlik en rustig.
Amelda A - Des 2020
Gemiddeld
Beeldskoon.
Sheppard Boutique Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer en veral is dit goed om te verneem dat die personeel hulpvaardig was. Dit maak alles die moeite werd.
Ons sien uit na jul volgende besoek!
Groete
Des Alberts
Sheppard Boutique
Michelle V - Nov 2020
Gemiddeld
Ongelooflike ervaring!
Sheppard Boutique Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Michelle
Dankie vir die positiewe terugvoer rakende jul verblyf hier by Sheppard. Dit maak alles die moeite werd en ons sien uit daarna om jul in die toekoms weer te verwelkom.
Groete
Des Alberts
Sheppard Boutique
Betty D - Okt 2020
Gemiddeld
Luuks en goeie restaurant.
Sheppard Boutique Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer! Dit maak alles die moeite werd.
Groete
Des
Sheppard Boutique
Anmarie V - Okt 2020
Gemiddeld
Heerlike verblyf!
Esna S - Mrt 2020
Gemiddeld
Die akkommodasie is uiters netjies, pragtig en keurig. Die tuine is 'n lus vir die oog! Uitstekende geriewe. Vriendelike personeel.
Wessel E - Des 2019
Gemiddeld
Baie aangenaam en lekker.
Coleen B - Des 2019
Gemiddeld
Uitstekend.
Lees meerWillie V - Sep 2019
Gemiddeld
Fantasties!
Sheppard Boutique Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Willie,
Dit was 'n voorreg en plesier om julle as ons gaste hier by Sheppard te laat tuis voel. Dankie vir die positiewe terugvoer, dit maak alles die moeite werd.
Groete
Des Alberts
Sheppard Boutique
Wynand P - Jul 2019
Gemiddeld
Baie mooi en skoon gastehuis.
Elmarie D - Jan 2019
Gemiddeld
Absolutely the most amazing, excellent room with loving service we have experienced in a long time.
Lees meerSheppard Boutique Guesthouse se terugvoer
Good day Elmarie,
Thank you for your positive review on your stay here at Sheppard. It is appreciated and makes all the effort worthwhile.
Until next time.
Des Alberts Owner
Sheppard Boutique
Pierre G - Nov 2018
Gemiddeld
Excellent.
Kobus M - Okt 2018
Gemiddeld
Kan beslis aanbeveel.
Wilna S - Jul 2018
Gemiddeld
Ons het lekker gebly en alles was skoon en netjies met goeie diens en 'n heerlik ontbyt.
Marianna L - Jul 2018
Gemiddeld
Uitstekend! Beveel aan.
Kobus D - Mrt 2018
Gemiddeld
Rustigheid baie geniet.
Sheppard Boutique Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Kobus,
Dankie vir die positiewe terugvoer, dit maak alles die moeite werd!
Dit sal 'n voorreg wees om julle weer hier by Sheppard te ontvang.
Tot 'n volgende keer.
Des Alberts en personeel.
Vanessa W - Des 2017
Gemiddeld
Comfortable beds, beautifully furnished, delicious breakfast, lovely gardens and pool.
Sheppard Boutique Guesthouse se terugvoer
Good Morning Vanessa,
Let me start by saying thank you for your positive review. I was a pleasure to accommodate you as guests.
Secondly, we at Sheppard wish you a pleasant and prosperous 2018.
Kind regards,
Des Alberts (Owner)
Sheppard Boutique
Debbie O - Des 2017
Gemiddeld
Asemrowende ligging, puik kos en fantastiese diens.
Sheppard Boutique Guesthouse se terugvoer
Beste Debbie,
Ons sê dankie vir die positiewe terugvoer en dat julle by Sheppard oorgebly het. Sulke waardering maak alles vir ons die moeite werd.
Tot 'n volgende keer!
Des Alberts
Patrick K - Nov 2017
Gemiddeld
Definitief in ons top drie.
Sheppard Boutique Guesthouse se terugvoer
Beste Patrick,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit laat ons en die werkers met 'n gevoel van dank vir die waardering. Ons vertrou julle is uitgerus en dat al die spiere nou pynloos funksioneer.
Tot 'n volgende keer.
Groete,
Des Alberts - Sheppard Boutique
Mariette V - Okt 2017
Gemiddeld
Ons het baie lekker gebly!
Chris B - Jul 2017
Gemiddeld
Die beste ooit.
Anitia L - Mrt 2017
Gemiddeld
Asemrowend!
Sheppard Boutique Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Anita. Soms is die waardering van gaste die grootste belonging vir ons as eienaars.
Groete,
Des Alberts
Kotie V - Des 2016
Gemiddeld
Soos die Engelsman sal sê: "It's good and clean and fresh".
Helga P - Okt 2016
Gemiddeld
Housekeeping needs to step up.
Sheppard Boutique Guesthouse se terugvoer
Sheppard Boutique has undergone a change of ownership, effective as of the 7th October 2016. The new owners are more than aware of the housekeeping and cleanliness issues which will be addressed without delay. Renovations and the replacing of linen, towels and attending to guests' requests will take place during the next two months.
Adriaan V - Sep 2016
Gemiddeld
Soos huis.
Louis B - Apr 2016
Gemiddeld
Verblyf was aangenaam.
Marina H - Mrt 2016
Gemiddeld
Sheppard Boutique was uitstekend.
Marius V - Des 2015
Gemiddeld
Skoon en netjiese slaapkamer en badkamer. Rustige atmosfeer en pragtige plantegroei. Vriendelike personeel en heerlike ontbyt
Lees meerKaren V - Nov 2015
Gemiddeld
Luuks!
Francesca N - Nov 2015
Gemiddeld
Heerlik en gerieflik!
Anso N - Okt 2015
Gemiddeld
Pragtige plek, vriendelike diens en netjies en skoon.
Lidy R - Okt 2015
Gemiddeld
Baie lekker.
Nico J - Okt 2015
Gemiddeld
Ons ontvangs was vriendelik.
Chris H - Sep 2015
Gemiddeld
Rustig en aangename atmosfeer.
Gert E - Sep 2015
Gemiddeld
Dit was baie baie lekker en rustig!
- Kapasiteit: 42 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sheppardrylaan 23, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom