Middelburg Akkommodasie by Sherborne Guest House | LekkeSlaap
+33

Sherborne Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N9-/N10-roete, Middelburg , 5900, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R740 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Sherborne Guest House is geleë tussen Colesberg en Middelburg op die N9 en N10-roete, sowat 80 km suid van Colesberg en 17 km noord van Middelburg af. Die gastehuis staan sowat 500 m van die bogenoemde roete af tussen bome en heuwels.

Daar is 5 en suite-kamers beskikbaar, en elke kamer beskik oor ’n TV met sekere OpenView-kanale en ’n yskas. Selfsorg is beskikbaar en alle maaltye is uitgesluit. WiFi is ook beskikbaar en daar is ’n swembad op die perseel.

Die plaas het pragtige wandelpaaie tussen die bome deur en langs die rivier. Besoekers kan gerus ook na al die voëls by die dam gaan kyk. Geniet 'n vakansie in die rustigheid van die Karoo.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  • Afrikaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 19 resensies vir Sherborne Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • N9-/N10-roete, Middelburg , 5900, Oos-Kaap
  • Gaste dink Sherborne Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R740
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R740
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N9-/N10-roete, Middelburg , 5900, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPgV8Wrtk6HMRMo1Cbj0rpLKgxYAclAzrdXwbeVWqVqrzwgAGuz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R740  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 N9+N10 Route Middelburg 5900 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -31.356671631041 25.01736898668
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za