Graskop Akkommodasie by Sheri's Lodge & Backpackers | LekkeSlaap
+44

Sheri's Lodge & Backpackers

56 resensies
Rugsakreisigerslosies
  • Kapasiteit: 70 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oorwinningstraat 66, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R370 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Sheri's Lodge & Backpackers is in Graskop geleë. Dit is 'n bosboudorpie op die rand van die platorand.

Sheri's het 10 rondawels en bied 'n hele rits verblyfopsies, van rugsakreisigerslosies to die meer privaat selfsorg-eenhede. Of jy op soek is na 'n rustige wegbreek of 'n groep-wegbreek, hiér is iets vir jou! Na 'n lang dag van verken kan jy by Sheri's jou skoene kom uitskop. Koffie- en teemaakgeriewe en gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan lekker braai, 'n potjie pool speel, in die swembad afkoel, hulle gunsteling-sportspan op TV dophou, of 'n heerlike maaltyd kook. Iemand is 24 uur per dag aandiens om gaste te help. Kredietkaartgeriewe, veilige parkeerplek op die perseel en skoon linne is beskikbaar.

Sheri's is naby die middedorp en stapafstand van al die plaaslike geriewe af. Daar is heelwat doendinge in die omgewing, van asemrowende uitsigte to adrenalien-doendinge, soos die "Big Swing". Daar word dikwels na Graskop verwys as die poort na die Panoramaroete. Dit is net 'n entjie se ry na God's Window, Wonder View, die Pinnacle, Bourke’s Luck se Kolkgate, die Drie Rondawels, én die pragtige watervalle.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 56 resensies vir Sheri's Lodge & Backpackers
Netheid
3.6/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ligging

  • Oorwinningstraat 66, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Gaste dink Sheri's Lodge & Backpackers het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R370
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R370
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 70 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oorwinningstraat 66, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI0MDEyYjZlLTcwNzUtNGZmMS04NGFhLWM2NzcyYTBiNzgyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R370  per nag (vir 2 persone) 56 5 1 4 66 Oorwinning Street Graskop 1270 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -24.934104 30.84253
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za