LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Shikwari Nature Reserve | LekkeSlaap
+132

Shikwari Nature Reserve

Lodge
Pangolin Hornbill Privaat bos-badkamer
was R1 500
Vanaf R1 125
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n koninggrootte-bed, 'n matras vir 1 kind, 'n slaapbank vir nog 'n kind en 'n buitestort. Ander geriewe sluit lugversorging, tee-en koffiemaakgeriewe, 'n gemeenskaplike sitarea en gemeenskaplike kombuis wat met 'n oond, stoof en mikrogolf toegerus is. Gaste moet asb. hul eie eetgerei en braaitoerusting saambring, asook swemhanddoeke en 'n lig vir ingeval daar beurtkrag of storms is.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKindermatras vir 1
1 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Aandete en B&B. 'n B&B-opsie is ook beskikbaar. Gaste moet hul eie braai- en tafelgeriewe, asook charcoal saambring.

Huisreëls

Kinders tussen 5 jaar - 12 jaar is welkom en word deur ouers geakkommodeer teen 50% van die volwassene-deeltarief. Tieners 13-18 jaar word geakkommodeer teen 100% van die volwasse deeltarief in eie kamer of met een ander volwassene en/of 2 jonger broers en susters onder 13 jaar. Dit geld vir beide kampe. Daar is nie plek vir 'n ekstra volwassene in enige van die kamers nie. Slegs 2 volwassenes word per kamer toegelaat. Die kamers het die opsie van 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en van hulle het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Gaste moet dit asb. versoek. Kinders tussen 5 en 12 jaar word op 'n beskikbare bed of uitvoubed gehuisves. Alle doendinge word apart betaal by die lodge saam met die kroegrekening. Die Shikwari Suites is nie selfsorg nie en gaste mag nie hul eie alkohol op die perseel bring nie. Gaste wat in die Pangolin Rondawel bly mag hul eie alkohol saambring.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Pangolin Drongo - Gedeelde Badkamer
was R1 500
Vanaf R1 125
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n koninggrootte-bed, 'n matras vir 2 kinders en 'n gedeelde badkamer met 'n bad en buitestort. Ander geriewe sluit lugversorging, tee-en koffiemaakgeriewe, 'n gemeenskaplike sitarea en gemeenskaplike kombuis wat met 'n oond, stoof en mikrogolf toegerus is. Gaste moet asb. hul eie eetgerei en braaitoerusting saambring, asook swemhanddoeke en 'n lig vir ingeval daar beurtkrag of storms is.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kindermatras vir 1
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
2 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Aandete en B&B. 'n B&B-opsie is ook beskikbaar. Gaste moet hul eie braai- en tafelgeriewe, asook charcoal saambring.

Huisreëls

Kinders tussen 5 jaar - 12 jaar is welkom en word deur ouers geakkommodeer teen 50% van die volwassene-deeltarief. Tieners 13-18 jaar word geakkommodeer teen 100% van die volwasse deeltarief in eie kamer of met een ander volwassene en/of 2 jonger broers en susters onder 13 jaar. Dit geld vir beide kampe. Daar is nie plek vir 'n ekstra volwassene in enige van die kamers nie. Slegs 2 volwassenes word per kamer toegelaat. Die kamers het die opsie van 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en van hulle het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Gaste moet dit asb. versoek. Kinders tussen 5 en 12 jaar word op 'n beskikbare bed of uitvoubed gehuisves. Alle doendinge word apart betaal by die lodge saam met die kroegrekening. Die Shikwari Suites is nie selfsorg nie en gaste mag nie hul eie alkohol op die perseel bring nie. Gaste wat in die Pangolin Rondawel bly mag hul eie alkohol saambring.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Pangolin Shrike - Gedeelde Badkamer
was R1 500
Vanaf R1 125
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n koninggrootte-bed, 'n matras vir 2 kinders en 'n gedeelde badkamer met 'n bad en buitestort. Ander geriewe sluit lugversorging, tee-en koffiemaakgeriewe, 'n gemeenskaplike sitarea en 'n yskassie. Gaste moet asb. hul eie eetgerei en braaitoerusting saambring, asook swemhanddoeke en 'n lig vir ingeval daar beurtkrag of storms is.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kindermatras vir 1
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
2 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Aandete en B&B. 'n B&B-opsie is ook beskikbaar. Gaste moet hul eie braai- en tafelgeriewe, asook charcoal saambring.

Huisreëls

Kinders tussen 5 jaar - 12 jaar is welkom en word deur ouers geakkommodeer teen 50% van die volwassene-deeltarief. Tieners 13-18 jaar word geakkommodeer teen 100% van die volwasse deeltarief in eie kamer of met een ander volwassene en/of 2 jonger broers en susters onder 13 jaar. Dit geld vir beide kampe. Daar is nie plek vir 'n ekstra volwassene in enige van die kamers nie. Slegs 2 volwassenes word per kamer toegelaat. Die kamers het die opsie van 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en van hulle het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Gaste moet dit asb. versoek. Kinders tussen 5 en 12 jaar word op 'n beskikbare bed of uitvoubed gehuisves. Alle doendinge word apart betaal by die lodge saam met die kroegrekening. Die Shikwari Suites is nie selfsorg nie en gaste mag nie hul eie alkohol op die perseel bring nie. Gaste wat in die Pangolin Rondawel bly mag hul eie alkohol saambring.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Pangolin Selfsorg Woodpecker
was R1 500
Vanaf R1 125
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n koninggrootte-bed, 'n matras vir 2 kinders en 'n privaat badkamer met 'n buitestort. Ander geriewe sluit lugversorging, tee-en koffiemaakgeriewe, 'n gemeenskaplike sitarea en 'n yskassie. Gaste moet asb. hul eie eetgerei en braaitoerusting saambring, asook swemhanddoeke en 'n lig vir ingeval daar beurtkrag of storms is.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Aandete en B&B. 'n B&B-opsie is ook beskikbaar. Gaste moet hul eie braai- en tafelgeriewe, asook charcoal saambring.

Huisreëls

Kinders tussen 5 jaar - 12 jaar is welkom en word deur ouers geakkommodeer teen 50% van die volwassene-deeltarief. Tieners 13-18 jaar word geakkommodeer teen 100% van die volwasse deeltarief in eie kamer of met een ander volwassene en/of 2 jonger broers en susters onder 13 jaar. Dit geld vir beide kampe. Daar is nie plek vir 'n ekstra volwassene in enige van die kamers nie. Slegs 2 volwassenes word per kamer toegelaat. Die kamers het die opsie van 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en van hulle het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Gaste moet dit asb. versoek. Kinders tussen 5 en 12 jaar word op 'n beskikbare bed of uitvoubed gehuisves. Alle doendinge word apart betaal by die lodge saam met die kroegrekening. Die Shikwari Suites is nie selfsorg nie en gaste mag nie hul eie alkohol op die perseel bring nie. Gaste wat in die Pangolin Rondawel bly mag hul eie alkohol saambring.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Shikwari Baobab-suite 4-ster
was R3 000
Vanaf R2 250
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n koninggrootte-bed, 'n matras vir 2 kinders en 'n en suite-badkamer met 'n bad en buitestort. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n yskassie met voorraad op aanvraag, kluis en koffie- en teemaakgeriewe in. Die eenheid het ook 'n stoep en privaat ingang.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kindermatras vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKindermatras vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Aandete en B&B. Daar is nie braaigeriewe nie.

Shikwari Jackelberry-suite 4-ster

Aandete en B&B. Daar is nie 'n braai nie.

Shikwari Leadwood-suite 4-ster
was R3 000
Vanaf R2 250
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 enkelbeddens en 'n matras vir 2 kinders en 'n en suite-badkamer met 'n bad en buitestort. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n yskassie met voorraad op aanvraag, kluis en koffie- en teemaakgeriewe in. Die eenheid het ook 'n stoep en privaat ingang.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Kindermatras vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKindermatras vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Aandete en B&B. Daar is nie 'n braai nie.

Huisreëls

Kinders tussen 5 jaar - 12 jaar is welkom en word deur ouers geakkommodeer teen 50% van die volwassene-deeltarief. Tieners 13-18 jaar word geakkommodeer teen 100% van die volwasse deeltarief in eie kamer of met een ander volwassene en/of 2 jonger broers en susters onder 13 jaar. Dit geld vir beide kampe. Daar is nie plek vir 'n ekstra volwassene in enige van die kamers nie. Slegs 2 volwassenes word per kamer toegelaat. Die kamers het die opsie van 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en van hulle het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Gaste moet dit asb. versoek. Kinders tussen 5 en 12 jaar word op 'n beskikbare bed of uitvoubed gehuisves. Alle doendinge word apart betaal by die lodge saam met die kroegrekening. Die Shikwari Suites is nie selfsorg nie en gaste mag nie hul eie alkohol op die perseel bring nie. Gaste wat in die Pangolin Rondawel bly mag hul eie alkohol saambring.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Shikwari Marula-suite
was R3 000
Vanaf R2 250
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n koninggrootte-bed, 'n matras vir 2 kinders en 'n en suite-badkamer met 'n bad en buitestort. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n yskassie met voorraad op aanvraag, kluis en koffie- en teemaakgeriewe in. Die eenheid het ook 'n stoep en privaat ingang.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kindermatras vir 1
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
2 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Aandete en B&B. Daar is nie 'n braai nie.

Huisreëls

Kinders tussen 5 jaar - 12 jaar is welkom en word deur ouers geakkommodeer teen 50% van die volwassene-deeltarief. Tieners 13-18 jaar word geakkommodeer teen 100% van die volwasse deeltarief in eie kamer of met een ander volwassene en/of 2 jonger broers en susters onder 13 jaar. Dit geld vir beide kampe. Daar is nie plek vir 'n ekstra volwassene in enige van die kamers nie. Slegs 2 volwassenes word per kamer toegelaat. Die kamers het die opsie van 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en van hulle het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Gaste moet dit asb. versoek. Kinders tussen 5 en 12 jaar word op 'n beskikbare bed of uitvoubed gehuisves. Alle doendinge word apart betaal by die lodge saam met die kroegrekening. Die Shikwari Suites is nie selfsorg nie en gaste mag nie hul eie alkohol op die perseel bring nie. Gaste wat in die Pangolin Rondawel bly mag hul eie alkohol saambring.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Shikwari Wild Fig suite
was R3 000
Vanaf R2 250
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n koningingrootte-bed, 'n stapelbed vir 2 kinders en 'n en suite-badkamer met 'n bad en buitestort. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n yskassie met voorraad op aanvraag, kluis en koffie- en teemaakgeriewe in. Die eenheid het ook 'n stoep en privaat ingang.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Aandete en B&B. Daar is nie 'n braai nie.

Huisreëls

Kinders tussen 5 jaar - 12 jaar is welkom en word deur ouers geakkommodeer teen 50% van die volwassene-deeltarief. Tieners 13-18 jaar word geakkommodeer teen 100% van die volwasse deeltarief in eie kamer of met een ander volwassene en/of 2 jonger broers en susters onder 13 jaar. Dit geld vir beide kampe. Daar is nie plek vir 'n ekstra volwassene in enige van die kamers nie. Slegs 2 volwassenes word per kamer toegelaat. Die kamers het die opsie van 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en van hulle het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Gaste moet dit asb. versoek. Kinders tussen 5 en 12 jaar word op 'n beskikbare bed of uitvoubed gehuisves. Alle doendinge word apart betaal by die lodge saam met die kroegrekening. Die Shikwari Suites is nie selfsorg nie en gaste mag nie hul eie alkohol op die perseel bring nie. Gaste wat in die Pangolin Rondawel bly mag hul eie alkohol saambring.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Shikwari Knobthorn Suite
was R3 000
Vanaf R2 250
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n koninggrootte-bed, 'n matras vir 1 kind, 'n slaapbank vir nog 'n kind en 'n en suite-badkamer met 'n bad en buitestort. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n yskassie met voorraad op aanvraag, kluis en koffie- en teemaakgeriewe in. Die eenheid het ook 'n stoep en privaat ingang.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbank vir 1
1 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Sitkamer
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Aandete en B&B. Daar is nie 'n braai nie.

Huisreëls

Kinders tussen 5 jaar - 12 jaar is welkom en word deur ouers geakkommodeer teen 50% van die volwassene-deeltarief. Tieners 13-18 jaar word geakkommodeer teen 100% van die volwasse deeltarief in eie kamer of met een ander volwassene en/of 2 jonger broers en susters onder 13 jaar. Dit geld vir beide kampe. Daar is nie plek vir 'n ekstra volwassene in enige van die kamers nie. Slegs 2 volwassenes word per kamer toegelaat. Die kamers het die opsie van 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en van hulle het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Gaste moet dit asb. versoek. Kinders tussen 5 en 12 jaar word op 'n beskikbare bed of uitvoubed gehuisves. Alle doendinge word apart betaal by die lodge saam met die kroegrekening. Die Shikwari Suites is nie selfsorg nie en gaste mag nie hul eie alkohol op die perseel bring nie. Gaste wat in die Pangolin Rondawel bly mag hul eie alkohol saambring.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R1 500
Vanaf R1 125
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R36 J G Strydom Tunnel-weg, Vallei van die Olifante, Hoedspruit, 1308, Limpopo
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69b303010af7dcb5a4e1ad193583453d6f0d6b69e9c891eaa7b2065a9004c3ad650a39f9f961160b49584f6de63f07769584?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 500, nou Vanaf R1 125  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 R36 J G Strydom Tunnel Road Valley of Olifants 1308 Limpopo 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -24.401246456147 30.651069581508
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!