LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Shikwari Nature Reserve | LekkeSlaap
+130

Shikwari Nature Reserve

Lodge
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R36 J G Strydom Tunnel-weg, Vallei van Olifante, Hoedspruit, 1308, Limpopo
  • Geen kinders onder 5
  • Vanaf R2 400 R1 800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Shikwari Game Reserve bied verblyf op die reservaat naby die Krugerwildtuin en die Panoramaroete. Verblyf by die reservaat word in 2 kampe aangebied en beskik oor 6 grasdak-suites en 4 Pangolin-rondawels.

Die 6 luukse grasdaksuites skuil in die bos en het elk 'n privaat badkamer, buitestort, stoepie, stylvolle meubels en 'n yskassie wat op versoek met voorraad gevul kan word. Varsgemaalde koffie word met aankoms voorsien en daar is 'n dompelkoffiepot, gehalte-tee en tuisgemaakte koekies. Gaste kan ook 'n tweegang-aandete en 'n volledige ontbyt geniet wanneer hulle 'n suite bespreek. Daar is 'n ook kamervoorbereidingsdiens met sjokolade en 'n wasgoeddiens.

Die Pangolin-rondawels bied 'n gerieflike sakpasopsie. Dié kamp is sowat 500 m van die hooflodge af. Daar is 4 tradisionele grasdak-rondawels en 'n swembad. Twee van die rondawels het elkeen 'n bosbadkamer met 'n buitestort, onderdaktoilet en -wasbak, en 2 rondawels deel 'n aparte badkamer met 'n buitestort. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien. Al die rondawels het plafonwaaiers, hangkaste, sitplek en 'n gasvryheidskinkborde met ketels, melk, koffie en tee. Daar is 'n boma vir braais, eetgerei en houtskool. Gaste moet hulle eie braaitoerusting saambring. 'n Volledige ontbyt is by die tarief ingesluit, maar daar is ook 'n opsie om helfte van die maaltye in te sluit, maar dit is slegs op versoek beskikbaar.

Die hoofkamp bied 'n kroeg en 'n TV-kamer met DStv. Gratis WiFi is by beide kampe in die sitareas en op die stoep beskikbaar. Gaste kan op die skaduryke lodge-stoep ontspan en in die swembad met 'n pragtige uitsig afkoel. Ontbyt en aandete word gewoonlik buite op die stoep of op die boma-dek bedien.

Daar is kameelperde, sebras, wildebeeste, koedoes, impalas, njalas, waterbokke, bosbokke, duikers, steenbokke, volstruise en 'n verskeidenheid voëlspesies in die reservaat.

Begeleide wildstaproetes en wildritte na die Krugerwildtuin met 'n FGASA-toergids kan by die lodge gereël word. Die reservaat is ook naby baie ander opwindende daguitstappies, soos die Krugerwildtuin, die Panoramaroete en die Graskop Gorge Lift en Blyde Boat Trip.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 7 resensies vir Shikwari Nature Reserve
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • R36 J G Strydom Tunnel-weg, Vallei van Olifante, Hoedspruit, 1308, Limpopo
  • Gaste dink Shikwari Nature Reserve het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kruger tot Canyons Limpopo
was R2 400
Vanaf R1 800
per nag (vir 2 persone)
was R2 400
Vanaf R1 800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R36 J G Strydom Tunnel-weg, Vallei van Olifante, Hoedspruit, 1308, Limpopo
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM5OTI2YTEwLTQ2Y2MtNDk4NC1iYjZiLTJkY2E3MTI1ZmU3Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400, nou Vanaf R1 800  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 R36 J G Strydom Tunnel Road Valley of Olifants 1308 Limpopo 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -24.401246456147 30.651069581508
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!