Hazyview Akkommodasie by Shingalana Guest House | LekkeSlaap
+32

Shingalana Guest House

4 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elsiesdraai 282, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 360 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Shingalana Guest House is in Hazyview geleë en het maklike toegang tot die toweragtige Panorama-roete en die Krugerwildtuin. Hazyview is dalk nie baie groot nie, maar die verskeidenheid buitelug- en avontuur-doendinge maak op daarvoor. Jy kan zipline, op riviervlotte vaar of 'n warmlugballonvlug onderneem. Daar is ook kultuurdorpies om te besoek.

Die verblyf bestaan uit dubbelkamers, 2-enkelbedkamers en gesinskamers. Die kamers is almal en suite en het TV's met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging en yskassies.

Daar is 'n tuin met geplaveide paadjies, beligting en onderdakparkeerplek. Dié tropiese tuin het ook 'n swembad en 'n lapa. Daar is ook 'n stoep met 'n ruim eetkamer waar jy 'n heerlike Engelse ontbyt en Kontinentale buffet-ontbyt kan nuttig.

Verder is daar parkeerplek vir 12 voertuie onder motorafdakke. Die gasheer en gasvrou, George en Mara Droste, is daar om te help terwyl jy jou wegbreek in die Laeveld geniet. Daar is 2 gholfbane, groot winkelsentrums, 'n kultuurdorpie, wildparke en avontuur-doendinge in die omtrek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Shingalana Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Elsiesdraai 282, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Gaste dink Shingalana Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 360
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 360
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elsiesdraai 282, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc5Zjc2NjE3LTk5MTItNDdkMC1hNDcxLTVlZjk5M2IxZTQ4Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 360  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 282 Elsies Draai Hazyview 1242 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.037001414921 31.149747502645
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za