Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ships Bell 17B

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Triton-laan 5, Sea Vista, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ships Bell 17B is 'n kontemporêre woonstel in die pragtige St. Francisbaai, langs die waterfront van Port St. Francis-hawe. Hierdie idilliese eenheid is die perfekte keuse vir paartjies wat op soek is na 'n rustige vakansie of 'n rustige wegbreek.

Dié semi-selfsorgwoonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 'n oopplan-slaaparea, knus sitarea en 'n gerieflike kombuisie. Die slaaparea het 'n dubbelbed en daar is 'n slaapbank vir 1 kind. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus en daar is 'n TV met Netflix en onbeperkte WiFi in die leefarea. Buite op die dek is daar 'n gasbraai en 'n asemrowende uitsig oor die hawe en see.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad in die kompleks. Daar is 'n verskeidenheid gewilde besienswaardighede net 'n entjie se stap ver, soos restaurante, koffiewinkels en winkels. Gaste kan ook die skilderagtige stap- en fietsroetes langs die strand op pad na die Seal Point-vuurtoring aandurf.

Slaapplek

’n Bespreking by Ships Bell 17B sluit in:

Dubbelbed Dubbelslaapbank
Area
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Ships Bell 17B
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Jaar gelys 1

Ligging

  • Triton-laan 5, Sea Vista, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink Ships Bell 17B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Triton-laan 5, Sea Vista, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0cc6223337f765a24bec8906fc06d7b69790991f69febf2fdd3dadbab6798c1b544a5396c06e0990e1cba0604617f92aad3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 5 Triton Avenue Sea Vista 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.185025206036 24.852186975226
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem