LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ships Bell Apartments | LekkeSlaap
+43

Ships Bell Apartments

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 27 resensies vir Ships Bell Apartments
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Redene S - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Redene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome stay.

The place was neat and clean. Perfect location with many cute shops to browse.

Ina T - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent stay.

We had a great stay. The place is well equipped, everything we could need was there. It was clean and well taken care off. Lovely view on the port. The location is great with restaurants within walking distance. The owners was great in helping us sorting a problem out, could not have asked for better. Will definitely visit again.

Casper L - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Casper L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en skoon eenheid.

Baie goeie ligging. Baie goed toegeruste eenheid. Lekker skoon. Die eenheid benodig 'n aircon of diefwering voor die venster op die stoep.

Steven A - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent area and venue.

The town is a must experience.

Paul V - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxed stay.

When one goes away for a few days and just want to recharge, this is the place. Lots of activities around the area if you don't feel like resting. We chose to rest. For me a good bed is important. I don't want to look forward getting home to sleep in my own bed. The bed did not disappoint. I slept well. We enjoyed our stay, and would go back anytime.

Ans O - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ans O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese woonstel, pragtige uitsig en baie besienswaardighede en heerlike eetplekke rondom.

Hierdie is beslis 'n plek om te besoek en te geniet.

Annemarie M - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon, netjies en gerieflik.

Craig het ons tuis laat voel en die kommunikasie was uitstekend. Alles was in tip top kondisie toe ons aangekom het. Die eenheid is goed geleë (loopafstand van restaurante) en uitstekend toegerus. Ons het heerlik gebly en kan die eenheid aanbeveel.

Stephen S - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great spot and well organized.

Very nice accommodation and all the arrangements were perfectly administered. Thank you, we will return.

Carollin N - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carollin N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. Pragtige view.

Baie lekker plek met wonderlike uitsig en stap na restaurante.

Eben L - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Eben L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig met 'n groot geraas.

Die eindlose doef-doef van die kroeg onder en so paar meter aan. Die woonstel is bo op 'n restaurant/kroeg en meters van nog 'n ander groot lawaai kuierkroeg. Die partytjie stop eers vroeg oggend en die eienaar se kinders vermaak hulle op skateboards onder jou woonstel vanaf oopmaak- tot toemaaktyd (amper soos daai ou swart scooters van ouds wat jou mal maak as die kinders geen einde het). Toe een van die inwoners die kinders aanspreek het die eienaar en die in 'n argument betrokke geraak. Daar was ook later die aand 'n rondstampery tussen twee dronk kliënte met gepaste taal vir die tyd van die aand. Eienaar gekontak en hy het video aangevra om dit met die beheerliggaam op te vat. Ons bure was ook in een van sy woonstelle en was woedend en spyt. Hulle het alternatiewe blyplek gesoek.

Ships Bell Apartments se terugvoer

Dear Eben,
Thank you for the valuable feedback.
We apologise again for the noise from the public also visiting the Port over the festive season. The Christmas & New Year vibrant period in St Francis attracts thousands of people to St Francis Bay and the Port for the festive season. The location is world class at a fraction of the price so we will make every effort to try control the public without infringing on their rights to sing loudly and out of tune.
We would love to have you back again, at half the price of course, on a normal weekend so you can relax and enjoy the view of the Port without being overly disturbed.
Craig en Hanlie

Ships Bell Apartments
Wilma L - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stay was good. They will have to do something about the late noise from the pub downstairs. It was terrible.

Apartment is clean and neat.

Ships Bell Apartments se terugvoer

Dear Wilma,
We heard from Eben that the night in question was not a poor example of the normal Port area experince. Sorry. We are addressing the situation with the pub that was playing loud music with their doors open and also allowing their patrons out in the public space un-checked.
Sorry for the disturbance. We will do more to try get the partying during the festive season to be less intrusive.
Regards, Craig en Hanlie

Ships Bell Apartments
Nadine J - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine J
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lekker wegbreek na 'n stukkie paradys.

'n Lieflike ruim kamer met 'n pragtige uitsig oor die hawe. Daar is alles wat jy nodig het en dis skoon en netjies. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Andrew H - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew H
Gesin met klein kinders

Baie mooi!

Goeie ligging reg op die hawe naby aan als.

Christine T - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine T
Saam met vriende

Uitstekend.

Dit was heerlike tydjie, die akkommodasie is uitstekend, ons het dit baie geniet

Chantelle E - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle E
Gesin met klein kinders

Absolutely stunning!

The accommodation was perfect for us - a family of 3. The apartment had everything we needed and a stunning view on the balcony of the boats in the port. Nice vibe, festive with the music playing and the people moving around there. Close walk to the beach and along the port and the swimming pool was great too! Overall I would highly recommend this accommodation and we would definitely make use of them again in the future!

Sarah V - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sarah V

Really lovely little apartment, it has all the essentials. Beautiful shower, comfortable bed and pull out couch. Netflix is a treat!

Beautiful stay! Close to the harbour for nice little walks and only a 5 minute drive to the best restaurants! We recommend the Rambling Rose for some wonderful coffee, Mauros has a wonderful Gorgonzola pizza and their deep fried fish and chips is outstanding! Heal was our favorite restaurant though! For plant based meals it was absolutely delightful! De Nude has some wonderful things as well as the bakery next door. We settled the evenings into a cozy little apartment and enjoyed the quiet docks.

Susan B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Susan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good with great views

Not easy enough to get keys to enter the apartment once you arrive.

Riekie T - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie.

Dit is n baie lekker en mooi plekkie. Lekker resturante naby. Kan heerlik heel dag net rustig wees op een plek sonder dat dit voel jy mis uit.

Nihaad B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nihaad B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ontspannend.

Het 'n rustige, ontspannende ruskans nodig gehad en presies dit gekry.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very relaxing.

Needed a quiet, relaxing break and got exactly that.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

James G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just an overnight stop, but very pleasant.

If you want to eat at the two good restaurants near by, you need to book. However, plenty of options in St Francis Bay.

Helgardt E - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helgardt E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker ligging en baie netjies.

Goeie ligging as mens by die hawe wil tyd spandeer. Baie netjies en veilig. Mal oor die uitleg van die badkamer ─ groot stort en lekker toonbank by wasbak.

Chavon A - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chavon A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi woonstel met 'n lieflike uitsig.

Mooi. Ons sal vir seker weer daar oorbly.

Linita A - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linita A
Saam met eggenoot / lewensmaat

The unit is very neat and well-equipped with an awesome view of the harbour!

We enjoyed our stayed very much.

Linda D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D
Gesin met tieners

Groot, groot verrassing was heerlik.

Ons het heerlik gebly. Dit was ons eerste keer in St. Francis, ons sal weer kom kuier.

Donovan N - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location and value for money.

The apartment was well furnished and met all our requirements.The location was simply five star. We would refer all our friends to visit should they wish to.

Ships Bell Apartments se terugvoer

This is much appreciated, Donovan. We are most happy you enjoyed your stay with us. It was our pleasure meeting you and your family. Safe travels further.

Ships Bell Apartments
Dawie F - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker vakansie binne 'n hawe.

Plekkie baie goed toegerus (die skuifdeur het net bly vashaak en uitval totdat ons dit ge-olie het) en gerieflik. Ligging baie goed met pragtige uitsig oor die hawe en seiljagte. Dit kan 'n bietjie raserig raak (wat mens seker van 'n werkende hawe moet verwag). Goeie restaurante in die omgewing.

Kareena I - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kareena I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful accommodation.

Excellent location, clean, cosy flat, good amenities. Very worth it for the price.

Vanaf R1 350
R1 350 R1 013
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 350
R1 350 R1 013
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 350
R1 350 R1 013
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Triton-laan, The Ships Bell 1A - Port St Francis, St Franicsbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhNTFiYjNkLWUwNzktNDI1OC04MDYxLTcwOTI3NjQ5OTZkZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350, nou Vanaf R1 013  per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 Triton Avenue The Ships Bell 1A - Port St Francis 6312 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.1848897812 24.852413131283
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem