Shiraz Estate Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Shiraz Estate Guest House is 'n oase wat tussen die wingerde van die bekoorlike dorpie, Riebeek Kasteel, geleë is.

Verblyf word gebied in 7 dubbelkamers (2 is ateljees met kombuisies, albei in skuur) en 1 suite met slaapplek vir 4. Die ruim kamers is ingerig met koninggrootte-beddens, gehaltelinne en elegante en suite-badkamers. Dit bied gaste moderne gemak in 'n gerestoureerde plaashuis wat uit 1881 dateer.

Kom ervaar die rus en vrede van die wingerde, ontspan in die gazebo in die tuin of koel af in die swembad. Sit op die voorstoep en kyk hoe die son agter die Kasteelberge en die wingerde sak.

Die besienswaardighede in die dorp en verskeie plaaslike wynplase is binne maklike bereik van Shiraz Estate Guest House, en ons is meer as gewillig om raad te gee oor doendinge in die omtrek. Die gastehuis is in 'n stylvolle kompleks met 'n sekuriteitshek geleë en bied parkeerplek van die straat af, asook gratis WiFi.

Ons sien uit daarna om jou te verwelkom.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Deens
  •  Sweeds

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Skuifie-projektor
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Shiraz Estate Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (plek vir 14)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false