LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Shirley's Place | LekkeSlaap
+9

Shirley's Place

Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 8 Desember 2020

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Keurboomstraat 86, Protea Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 R560 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Shirley's Place is in Brackenfell en bied 'n verwelkomende atmosfeer met 'n pragtige uitsig op die berg.

Hierdie B&B bied 6 gastekamers. Die 3 En Suite-Kamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort in elke kamer. Die Travellers-kamers en Balkonkamers het elk 'n dubbelbed en gaste het toegang tot 'n badkamer met 'n bad. Die Balkonkamer het ook 'n dubbelslaapbank en 'n en suite-toilet en -wasbak, 'n TV met DStv en 'n privaat balkon. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi.

'n Vol ontbyt word soggens op die tyd wat gaste versoek bedien. Ander geriewe sluit 'n binneswembad wat nie verhit is nie, 'n Jacuzzi en 'n sauna op versoek in.

Die gastehuis is net 8 km van die Kuilsrivier Netcare Hospitaal af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 42 resensies vir Shirley's Place
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Keurboomstraat 86, Protea Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Shirley's Place het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R800
Vanaf R560
per nag (vir 2 persone)
was R800
Vanaf R560
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Keurboomstraat 86, Protea Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI4MjViZDIzLTE4OTEtNGJjOS04ZDZhLWNkMzAwMzBkNTliNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R800, nou Vanaf R560  per nag (vir 2 persone) 42 5 1 5 86 Keurboom Street Protea Heights 7560 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.889147343593 18.701498508453
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!