Shirley's Place
Opsomming van Resensie
Shameerah W - Des 2020
Gemiddeld
Everything was worth the money we paid for. Great customer service too.
Shirley's Place's terugvoer
Thank you so much for the review.
Very grateful.
Best Regards,
Shirley
Barend H - Jan 2020
Gemiddeld
Baie ruim, netjiese kamer met mooi uitsig.
Jabez V - Des 2019
Gemiddeld
Friendly and wonderful service!
Warren T - Des 2019
Gemiddeld
Was fantastic.
Shirley's Place's terugvoer
Thank you so much.
It was wonderful to have had you as guests.
Best regards,
Shirley
Barend H - Sep 2019
Gemiddeld
Baie netjiese kamer met mooi uitsig.
Shirley's Place's terugvoer
Baie dankie vir mooi woorde, ek waardeer dit baie.
Louise C - Aug 2019
Gemiddeld
Heel oraait.
Shirley's Place's terugvoer
Hi Louise
Die Travellers room wat jy gebook het is juis die goedkoop kamer wat nie die en-suite is nie. Dis 'n enkel kamer wat altyd 'n Travellers room genoem word.
Dit is wat jy gekies het.
Baie dankie
Shirley
Barend H - Jul 2019
Gemiddeld
Baie ruim, netjiese kamer met mooi uitsig.
Shirley's Place's terugvoer
Baie baie dankie vir hierdie mooi kommentaar. Ek waardeer dit baie.
Geseende jaar verder.
Groete,
Shirley
Nicolaas E - Feb 2019
Gemiddeld
Verblyf waarde vir geld.
Shirley's Place's terugvoer
Beste Nicolaas,
Ons wil nie kunsgras op die erf plaas nie.
Die grasperk is droog omdat die Kaap tans `n droogte beleef.
Beste Groete
Shirley
Maurette W - Des 2018
Gemiddeld
Shirley is 'n baie aangename persoon en laat gaste welkom voel.
Elroy S - Des 2018
Gemiddeld
Was heerlik en rustig.
Francois V - Mei 2018
Gemiddeld
Fantastiese ervaring, hoogs aan te beveel.
Hottie O - Mrt 2018
Gemiddeld
Fantastiese, warm boerevriendelikheid in koue Kaapstad.
Elene V - Feb 2018
Gemiddeld
Great value for money!
Douline M - Okt 2017
Gemiddeld
Aangenaam en gasvry.
Anita S - Okt 2017
Gemiddeld
Absoluut fantasties!
Etienne T - Sep 2017
Gemiddeld
Dis 'n gemaklike, stil plek met 'n pragtige uitsig en vriendelike gasvrou.
Nadia V - Sep 2017
Gemiddeld
Mal oor Shirley!
Shirley's Place's terugvoer
Baie dankie Nadia.
Ek waardeer baie dat jy die moeite gedoen het om vir my so aan te beveel.
Ons het soms n bietjie n "pat on the back" so nodig!
Beste Groete,
Shirley
Lizelle H - Jul 2017
Gemiddeld
Teleurstellend.
Heinrich D - Jul 2017
Gemiddeld
Netjies en ontspanne.
Christine L - Jul 2017
Gemiddeld
Genotvol.
Riana B - Jun 2017
Gemiddeld
Vriendelik en laat mens welkom voel, personeel is hulpvaardig. Parkering is bietjie ongemaklik.
Richard W - Feb 2017
Gemiddeld
Great warm welcome from Shirley and very peaceful.
Gezie L - Nov 2016
Gemiddeld
Ons was hartlik ontvang en die verblyf was aangenaam met 'n heerlike ontbyt wat bedien is.
Lees meerHansie V - Okt 2016
Gemiddeld
Aangenaam.
Andries D - Okt 2016
Gemiddeld
Gasvryheid uit die boonste rakke.
Marie B - Sep 2016
Gemiddeld
Dis lekker stil en rustig en gesellig en die ontbyt was lekker.
Gawie H - Jul 2016
Gemiddeld
Baie gasvry en vriendelik.
Astrid S - Jul 2016
Gemiddeld
Shirley was hartlik en gaaf en ons het tuis gevoel.
Shirley's Place's terugvoer
Baie dankie.
Ons waardeer die goeie review. Dit laat mens kans sien om nog beter te probeer doen vir jou gaste.
Beste Groete
Shirley
Marinda V - Mei 2016
Gemiddeld
Ons het heerlik ontspan.
Shirley's Place's terugvoer
Baie baie dankie.
Dit maak 'n mens weer baie dankbaar en positief.
Beste Groete
Shirley
Alida P - Feb 2016
Gemiddeld
Uiters gasvry!
Pierre L - Jan 2016
Gemiddeld
Ligging was goed en prys was reg.
Sanet Geldenhuys B - Jan 2016
Gemiddeld
Vriendelike verwelkoming!
Leonie L - Jan 2016
Gemiddeld
Alles baie lekker, maar kort gasvryheid.
Shirley's Place's terugvoer
Hi Leonie
Ek is jammer oor ek ongasvry voorgekom het.
Dit was nie so bedoel nie, ek dink net ek was baie moeg met hierdie fees seisoen.
Ek is juis bekend vir my vriendelikheid en gasvryheid en julle wat so `n oulike gesinnetjie is, laat my nog slegter voel.
Weereens baie jammer en hoop julle het `n geseende jaar.
Beste Groete
Shirley
Tshililo Thomas R - Jan 2016
Gemiddeld
Affordable and close to tourist attractions.
Shirley's Place's terugvoer
Thank you.
Did explain to the customer that the two rooms that this customer was in, had just been built and that TVs are being installed soon.
We have adjusted price accordingly.
Regards,
Shirley's Place
Ann S - Jan 2016
Gemiddeld
Die gastehuis is in 'n veilige area, maar daar is plek vir verandering en aanpassings.
Shirley's Place's terugvoer
Middag
Op u bespreking het u die opsie gehad om `n aparte kamer vir u kinders te bespreek indien u meer privaatheid wou he. Dan sou die kinders volprys betaal het. Maar u het net een kamer bespreek vir vier mense.
In die vervolg is dit altyd beter om met die eienaar persoonlik te praat, daar is tog baie geleentheid om dit te doen tydens verblyf.
Indien u sou, sou u gehoor het dat ek besig is om TV's in al die kamers in te sit, en dis nog een van die redes hoekom ek hierdie Kersfees minder as die ander gastehuise in die area geprys het.
Ek wens u `n goeie jaar toe.
Groete
Shirley's Place
Maryke D - Des 2015
Gemiddeld
Het fantastiese diens gekry.
Garry P - Aug 2015
Gemiddeld
I found my stay at Shirley's Place very comfortable and welcoming. A home from home.
Chantal S - Jul 2015
Gemiddeld
Wil gou weer terug kom!
Bernaudine B - Jun 2015
Gemiddeld
It was a lovely experience.
Hannelie V - Mrt 2015
Gemiddeld
Dankie aan Shirley.
Thanduxolo M - Jan 2015
Gemiddeld
Warmth and hospitality excellent
Paul B - Jan 2014
Gemiddeld
Great!
Miles D - Jun 2013
Gemiddeld
It was a great experience to stay and be hosted at Shirley's Place.
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Keurboomstraat 86, Protea Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom